Glentana Akkommodasie by Motorhome H&H | LekkeSlaap
+6

Motorhome H&H

Kampeer/karavaan
  • Vanaf R350 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Glentana Karavaanpark, Glentana, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

H&H Motorhome is 'n karavaan wat basiese verblyf in die Glentana Karavaanpark in Glentana bied. Dié park is net 'n straat van die strand af en is ook naby verskeie trekpleisters in die area.

Dié karavaan het slaapplek vir 2 volwassenes en het 'n dubbelbed, stort en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf en tweeplaatstoof. Daar is ook 'n etenstafel vir 2.

Die park bied 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek. H&H Motorhome is die ideale basis vir diegene wat die Tuinroete wil verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Motorhome H&H sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Ligging

  • Kusweg, Glentana Karavaanpark, Glentana, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Glentana Karavaanpark, Glentana, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d67283421d670b5d8ca69b86565fc917cf9338a0f04caf5b6693309d31b8de9541111a1ed49a6638c1876c3e8ed943282ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R350  per nag (plek vir 2) Kus Street Glentana Caravan Park 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.0502511 22.3139153
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za