Motswedi Camp

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Motswedi Camp is op die Grootwater Natuurreservaat geleë en skuil diep in die Waterberge. Die oorvloed stroompies in die reënseisoen lok talle voël- en wildspesies.

Motswedi Camp is 'n eksklusiewe kamp wat privaat bespreek kan word en dit het 4 eenhede met 2 beddens elk. Daar is slaapplek vir 8 volwassenes. Saans kan gaste heerlik in die boma om die vuur ontspan en oor die dag se gebeure gesels.

Motswedi Camp is die perfekte wegbreekplek vir die hele gesin of groep vriende. Kom ervaar die Waterberg-bosveld se stilte. Daar is heelwat doendinge in die omgewing, van gholflandgoedere tot perdry-safari's, of gaste kan 'n entjie ry na Lephalale om basiese benodighede aan te skaf.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Motswedi Camp gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za