Mouille Point BN

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mouille Point BN is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige gebou oorkant die strand in Mouillepunt, Kaapstad geleë is. Dié gebou is naby verskeie besienswaardighede.

Dié woonstel is smaakvol versier en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra-lang koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel die tweede badkamer met 'n stort en bad.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die oopplan-leefarea het 'n TV met DStv. Die sitkamer en die hoofslaapkamer lei na die balkon met gedeeltelike see-uitsigte en die stadion in die verte. 3 GB WiFi word voorsien.

Parkeerplek is in die straat beskikbaar. Mouille Point BN is naby die vuurtoring, promenade, The Blue Train Park, 'n Virgin Active, MyCiti-bushalte en ander geriewe.

Kenmerke

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mouille Point BN gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 130 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za