Moulton Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Moulton Place is in die luukse Waverley in Pretoria geleë.

Verblyf word in 2 gerieflike kamers gebied. Elke kamer het ‘n TV met sekere DStv-kanale en ‘n privaat badkamer. Ontbyt is op versoek teen ‘n ekstra koste beskikbaar.

Daar is ‘n gemeenskaplike lapa met ‘n eetarea en braaigeriewe. Hout is op versoek teen ‘n ekstra koste beskikbaar. Daar is ook ‘n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook ‘n swembad en onderdakparkeerplek agter ‘n afstandbeheerhek.

Daar is verskeie geriewe 3 km van die perseel af, soos ‘n oefenbof, restaurante, kruidenierswinkels, apteke, ‘n ysskaatsbaan, fliekteater, wassery en hospitale.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Moulton Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za