Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Currie Inn

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.9/5

Jack Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 26 resensies vir Mount Currie Inn
Netheid
4.3/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.9/5
Gavin R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin R
Enkelreisiger

Great.

It suited my needs well. Located, I would stay again when in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel K
Besigheidsreis

Die span was baie verras en in hulle skik met die verblyf.

My span het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pai C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Pai C
Besigheidsreis

Sleg geskaap met die stank reuk in die kamer.

Dit is 'n netjiese plek, ligging goed. Ek was unfortunate 'n kamer gekry waar die drein buite verstop was. My kamer het soos 'n rioolplaas geruik. Ek het dit gerapporteer aan ontvangs die volgende oggend. Sou darem verwag het dat bestuur my 'n luitjie sou gee. Maar nee, stilbly is ook 'n antwoord. So ja, R950 was nie die moeite werd vir daai kamer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L
Besigheidsreis

Netjies, skoon en gasvry.

Dis 'n skoon en lekker plekkie, goed ontvang en baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny N

Very comfortable!

The restaurant was excellent! Staff were very friendly. The electric blankets were really appreciated on the cold winter night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L
Gesin met tieners

Skoon en netjies.

Waarde vir geld en dit was skoon. Sal dit voorstel vir 'n sleepover maar nie vakansie nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Akkommodasie is baie skoon en gerieflik.

Die akkommodasie voldoen aan alle behoeftes en is goeie waarde vir geld. Diens is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loutjie P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loutjie P
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld!

Ons het baie lekker gebly, sal beslis weer van jul gebruik maak wanneer ons in die area is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Netjies, skoon en bekostibaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner O
Gesin met klein kinders

Aangenaam verras!

Ons het al baie verby Mount Currie gery maar nooit eintlik belang gestel nie. Was ons verras met die puik diens en netheid van die eenhede. Die tuine is so mooi versorg. Dit was beslis die geld werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Fred C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most unpleasant stay with drunken party in adjoining rooms.

Liquor and women dropped off throughout the night. Finally at 4am it became quiet. Tried all the contact numbers supplied in the info folder to no avail. Not even security answered.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derek S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Derek S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Adequate room but no drinks available on arrival at 3pm and kitchen closed.

They call themselves a hotel, no food or drinks available on arrival and the receptionist just apologised. I had to insist to speak to the manager who then kindly agreed to come from her house and serve drinks for us. The Wi-Fi wasn't working either and they had to get someone to come and reboot the router - reception was poor in the room we occupied. If I had known there are no services like food or drinks available I would not have booked at this establishment. The ad on your website shows that all these services are available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeff M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeff M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The room was clean, comfortable and quiet. I like the fact that there was covered parking. There is not enough room between the toilet and the shower cubicle. A pleasant stay, had meals at Wimpy nearby. A convenient stop adjacent to the N2 if on the road from Durban to Mthata and beyond.

Why have a minimum so high?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bennie L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Bennie L
Gesin met tieners

Swak parkering. Kamer nie reg met aankoms nie.

Toilet het gelek en wou nie 'n ander kamer gee nie. Moes handdoeke op die vloer gooi om toilet water op te vang. Eenheid raak oud en word nie goed instandgehou nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawn And George V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawn And George V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A perfect stopover and convenient. Management very friendly and most helpful.

Found ironing board need to be replaced as it had holes in the cover from ironing i.e. burnt through.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was vir werk in Kokstad saam met my vrou.

Baie vriendelike en behulpsame diens, waarde vir geld en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Andries N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerieflike kamer.

Die skuifhek staan permanent oop en daar was mense wat ingery het en daar rondgestaan het wat nie daar bly nie. Daar is 'n sekuriteitshokkie, maar die wag was selde daar. Die ligging is ook misleidend volgens die foto's, dit is op dieselfde perseel as 'n vulstasie, so dit is nogal besig met voertuie wat heeltyd in en uit ry (speel ook harde musiek soms). 'n Klein yskas sal nogal 'n voordeel wees (alhoewel die Engen 1 Stop net om die hoek is, letterlik).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andries V
Besigheidsreis

Skoon, gerieflike verblyf.

Gerieflike, skoon verblyf vir die deurgaande reisiger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Paul K
Besigheidsreis

Skoon.

Heel geskik vir sakebesoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delete D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Delete D

Net oornag.

Goed genoeg vir oornag, maar sal nie langer as 2 dae daar bly nie, baie klein en eenvoudig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fredolien D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fredolien D
Gesin met klein kinders

Net oornag, maar sal dit vir seker aanbeveel. Als gehad wat ons nodig gehad het!

Ons het heerlik geslaap! Baie dankie vir 'n skoon en netjiese oornagplek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre (pg) J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre (pg) J
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Bed uitstekend. Veilig. Groot gerieflike badkamer. TV het gewerk. Baie behulpsaam. Silwerskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lourens F
Enkelreisiger

Vriendelike ontvangs, ruim kamers, skoon en netjiese badkamers en gratis WiFi 'n bonus. Covid-protokol voldoende.

Die vriendelike en doeltreffende diens by ontvangs was veral opmerklik. Wi-fi en beskikbare televisie kanale was 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mount Currie Inn se terugvoer

Môre Lourens, Baie dankie vir die positiewe terugvoer ons waardeer dit.

Mount Currie Inn
Xander Prinsloo M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xander Prinsloo M
Enkelreisiger

Baie lieflik.

Na al die negatiewe kommentaar wat daar was. Moet ek eerlik sê lees verby dit en gaan geniet jou verblyf alles is definitief na gekyk en verander. Baie dankie vir julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mount Currie Inn se terugvoer

Hi Xander,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer!

Mount Currie Inn
Anton M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anton M
Saam met vriende

Disappointed.

Firstly the reception could have been friendlier. Our room was not big enough to swing a cat let alone accommodate two people. There is only one chair in the room for two and we did not have any furniture on the stoep. The room does not have a shower and it was near impossible to bath in the small tub. You cannot close the bathroom door properly from the inside. Definitely not suitable for old people. For dinner we were told there is a buffet. This consisted out of a green bean and potato mix, rice, pumpkin, chicken wings and chops. Hardly a buffet by any imagination and the chef's ability ends at Aromat for seasoning. The Inn is located behind a large petrol station with many people awaiting taxis and busses at the hotel entrance. They should show a full view of the front of the Inn on their web page to give a good idea what it looks like. It was strangely also the most expensive stay we had during our trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mount Currie Inn se terugvoer

Hi Anton,
Thank you once again for your review and as per telephonic conversation, we will be addressing your concerns.
Mount Currie Inn Management.

Mount Currie Inn
Christel K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christel K
Enkelreisiger

Deurmekaar en min inligting.

By ontvangs het 3 dames net na my gekyk sonder om te groet, net 'n sleutel in die hand gestop en nie welkom laat voel nie. Ek moes loop en soek na die kamer en daar is geen kosmaakfasiliteite nie, dus moes ek meer uitgee op wegneemetes. Ek sal eerder volgende keer op 'n ander plek gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mount Currie Inn se terugvoer

Hello Christel, baie jammer om te hoor van jou slegte ondervinding by Mount Currie Inn, aanvaar asb my verskoning en gee my die geleentheid om te probeer uitvind by my ontvangsdames wat fout gegaan het.
Kan jy my asb 'n idee gee van wanneer jy by ons was, tyd en datum?

Mount Currie Inn
Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R895
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 88 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKje69AIXnk3F69tKrT2hvd9zLeGIGjAcUHZFpXvTzARReaZ86s?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag, vir 2 mense 26 5 1 4 Mount Currie Complex R56 Portion 4 and 5 Koppieskraal Farm 4700 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.57154 29.440235
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem