LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mount Grace | LekkeSlaap
+12

Mount Grace

10 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Mount Grace
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Beandri D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beandri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Absolute waarde vir geld.

Netjies en ruim. Goed geleë. Vriendelike mense.

Ingrid S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjies, dit was 5-ster.

Mount Grace is baie mooi, baie vriendlike personeel. Dit is naby die lughawe, baie winkels en resturante. Die kamers is groot, baie mooi en netjies. Dit was 'n baie goeie ervaring om daar te bly.

Armand V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand V
Enkelreisiger

Great plek

Kamer was besonders groot, en mense was baie vriendelik.

Janine V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V
Gesin met tieners

Stunning.

Lieflike plek en baie akkommoderend.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Stunning.

Lovely place and very accommodating.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Anthony B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B
Gesin met tieners

It was a nice, friendy, warm and safe place to stay. Mr. Nel and his family was very friendly and helpful. Very, very pleasant.

The place was everything that we needed, open plan kitchen, dining room, 2 bedrooms, separate bathroom/shower and toilet. The family made us feel at home and welcome. A great, safe place to stay.

Karen G - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G
Gesin met tieners

Dit was aangenaam met alles wat jy nodig het.

Ons het heerlik gebly. Daar is alles wat jy nodig het om die verblyf gerieflik te maak. Dit was heerlik stil en rustig in die skoolvakansie en gerieflik naby alles.

Hannes A - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes A
Gesin met tieners

Lekker groot met baie goeie waarde vir geld.

Woonstel het alles wat nodig is. Ons was die naweek hier.

Gerald N - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Grace Mount was 'n wonderlike plek met gasvrye en wonderlike mense en ek sal enigeen aanraai om 'n vakansie daar deur te bring.

Grace Mount was in 'n veilige area geleë en 'n wonderlike plek om enigeen aan te beveel om vakansie daar te hou.

Morne V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V
Saam met vriende

Netjiese ruim eenheid.

Sal definitief weer daar bly.

Christa O - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa O
Saam met vriende

Lekke!

Lekker blyplek met oorgenoeg spasie.

Vanaf R570
per nag (plek vir 2)
Vanaf R570
per nag (plek vir 2)
Vanaf R570
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 35, Mount Pleasant, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3ZjgxMzRlLTRjMmYtNGQzOC04MTAzLWExMTY0NmZhMjM1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R570  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 35 Milner Street Mount Pleasant 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.99979 25.53706
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!