Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Joy Cottages

1 Hoofkothuis
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die Hoofkothuis bestaan uit 1 slaapkamer met dubbelbed en en-suite badkamer met stort en toilet. Daar is 'n moderne solderarea met 2 enkelbeddens en sy eie toilet, stort en 'n wasbak op die boonste verdieping. Die eenheid het 'n balkon met ongelooflike uitsigte oor die Knysna-strandmeer. Daar is ook 'n oopplan-sitarea en 'n geelhoutkombuis met deure wat na die groot balkon lei.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ateljee
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
Beskrywing

Hierdie kothuis is klein, maar knus en uiters romanties. Die instapslaapkamer is ontwerp om jou te laat voel asof jy in die natuur slaap. Daar is 'n sitkamer en 'n oopplan-geelhoutkombuis met al die nodige geriewe. Die deure lei na 'n privaat stoep. Die badkamer het 'n stort-oor-bad en toilet. Onder sekere omstandighede is daar slaapplek vir 'n derde gas in die leefkamer teen 'n ekstra koste.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newtonstraat 18, Mount Joy, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzZmQwYWQ5LTA4NTEtNDU3ZC1hODdmLTkwN2U2MTBlNjRlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 18 Newton Street Mount Joy 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -34.034929190946 23.055167539387
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem