Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Nebo Hillside Reserve

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 37, Rietfontein, Muldersdrift, 1747, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mount Nebo bied verblyf op 'n 21 ha-kleinhoewe in die Wieg van die Mensdom Wêrelderfenisgebied. Dié kleinhoewe word deur 'n gesin besit en bestuur en is 'n veilige stukkie hemel op aarde. Dié kleinhoewe spog met 'n uitstekende uitsig met heuwels en vlaktes as agtergrond. Die naggeluide is iets om te beleef en sluit die leeu, hiëna, jakkals en uil se geroep in. Rus en vrede wag op jou!

Mount Nebo bied verblyf in 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 4 langs die gesinshuis en daar is 'n aparte kampeerplek, lapa en buite-venue wat ideaal is vir tot 30 kampeerders.

Gaste het toegang tot die swembad en tuine, en kan lekker op die plaas gaan stap. Gratis, veilige parkeerplek met toegangbeheer is op die perseel beskikbaar.

Mount Nebo is sentraal naby trou- en funksie-venues, toeriste-besienswaardighede. Dit is ook op die Wieg van die Mensdom se ietsroete geleë.

Let asb. op die 1 km lange grondpad wat na die eenheid en kampterrein lei.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Mount Nebo Hillside Reserve
Netheid
4.5/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bev Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 5

Ligging

  • Erfdeel 37, Rietfontein, Muldersdrift, 1747, Gauteng
  • Gaste dink Mount Nebo Hillside Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 37, Rietfontein, Muldersdrift, 1747, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7c084c119315402ac51f3fbfd9373099d49ed847d99605b74811a8f5f74864529e5a5ec143d58780a7e93269fdca58be7e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 Portion 37 Rietfontein 1747 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.985206254122 27.81479600668
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem