Bellville Akkommodasie by Mount View@Loevenstein | LekkeSlaap
+10
+10

Mount View@Loevenstein

Selfsorg
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Agulhasstraat, Loevenstein, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Mount View@Loevenstein is in 'n veiligheidskompleks in die voorstad Loevenstein naby Bellville geleë. Nabygeleë besienswaardighede sluit GrandWest Kasino, Canal Walk-winkelsentrum, V&A Waterfront en Durbanville wynlandgoedere in.

Dié selfsorgverblyf beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n volledig toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n gedeelde badkamer met 'n bad. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, yskas, stoof, oond en skottelgoedwasser. Ekstra geriewe sluit 'n TV, DStv, DVD-speler, wasmasjien, gratis WiFi, 'n gemeenskaplike swembad en parkeerplek op die perseel in.

Doendinge in die area sluit 'n swembad, fietsry, voetslaan, wynproe, bergfiets en gholf in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Agulhasstraat, Loevenstein, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Agulhasstraat, Loevenstein, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxZDMzYTYwLTFhZTMtNDAxNy04YTkzLTRmYWNlMjUxM2U4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) Agulhas Street Loevenstein 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 08:00-20:00 12:00 -33.888097518923 18.601509779692
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za