LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mount Vista Guest House | LekkeSlaap
+17

Mount Vista Guest House

8 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Mount Vista Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Mariska K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska K
Enkelreisiger

Rustig, gemaklik, privaat en gemaklik.

Die ligging is perfek, ruim kamers, geriewe vir enige doel. Baie skoon en netjies. Dankie.

Siphiwo U - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Siphiwo U
Enkelreisiger

A very peaceful place to relax at. Very quiet and safe.

Excellent location and very friendly staff. Peaceful and quiet place, perfect for any kind of vacation.

Danie M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M
Enkelreisiger

Mooi en stil.

Mooi stil omgewing. Kamers en fasiliteite is uiters netjies en skoon. Hoogs aanbeveelbaar.

Hendi E - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendi E

Dit was gemaklik, skoon en luuks en ek sal weer daar gaan bly.

Ek sal vir seker weer daar gaan bly as ek in die omgewing moet wees. Die kamers is groot en luuks en genoeg handdoeke ens. Vriendelike gasheer wat ons ontvang het en selfs ons tasse opgedra het. Ek sou net beter aanduiding van parkering wou hê.

Rozaan M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rozaan M
Saam met vriende

Het aan my vereistes voldoen.

Ter wille van opbouende kritiek. Daar is geen spieël in die badkamer of 'n rakkie in die stort nie. Ons het ook nie water gehad by die wasbak nie, maar stort het gelukkig water gehad. Toe ons na iemand gaan soek het om dit te rapporteer, was daar absoluut geen siel in sig nie! Plek was mooi skoon en netjies en die bed het baie lekker geslaap!

Lidia F - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lidia F
Gesin met tieners

Bestuurder is vriendelik, kamers ruim en netjies.

Stil en rustige omgewing.

Loraine V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plekkie om te bly.

Baie geluk met die diens wat ons ontvang het. Die ontbyt was heerlik gewees, en hulle kyk mooi na hulle gaste. Kamers is netjies en mooi.

Suzanne M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne M
Saam met vriende

Heerlike atmosfeer en netjiese kamer.

Pragtige kamer en baie mooi uitsig, diens is baie vriendelik. Sal enige tyd weer daar gaan oorslaap. Dankie.

Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berglaan 1199, Ninapark, Akasia, 0184, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANIZrY6qnXu2uSwZ4z6cpWjEbw6w32g8lKak29kthQTIEF7kP8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 1199 Berg/Mountain Avenue Ninapark 0184 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.684431289604 28.137344169312
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!