Mountain Bay Woonstelle

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mountain Bay is oorkant Harbour Island in Gordonsbaai geleë, 'n prentjiemooi kusdorp tussen die pragtige HottentotsHollandberge en die bekende Valsbaai-kuslyn. Harbour Island is die waterfrontkompleks van Gordonsbaai wat 'n aantal uitstekende restaurante en die Boothengelklub huisves.

Mountain Bay bied 2 luukse selfsorg-woonstelle, Harbour Island en Mountain Views, vir 'n gesinsvakansie by die see met pragtige berg-uitsigte. Albei eenhede het TV's met DStv en DVD-spelers.

Veilige parkeerplek is beskikbaar agter afstandbeheerde hekke.

Gordonsbaai het lieflike wit strande, insluitend die bekende Bikini Beach, 'n internasionale Blouvlagstrand. Dis slegs 30 minute van die bekende wynroetes van Stellenbosch en Paarl af en sowat 20 minute se ry van die lughawe af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mountain Bay Woonstelle gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R995 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za