Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Cabin

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spitzkop-plaas, Howick, 3270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 070 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Mountain Cabin is op Spitzkop-plaas in Howick in die KwaZulu-Natalse Middellande geleë. Howick is vir sy talle watervalle bekend en is 'n ideale bestemming vir diegene wat op soek is na 'n rustige en ontspannende wegbreek.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander badkamer het 'n bad. Handdoeke, linne, seep en sjampoe word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en basiese benodigdhede soos suiker, melk, kookolie en speserye word voorsien. Vuurmaakhout en houtskool word ook vir die Big Green Egg-braaigeriewe voorsien.

Gaste het toegang tot 'n klimraam, trampolien en natuurlike swembaddens, asook aktiwiteite soos bergfietsry, stap, velddraf en voetslaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Mountain Cabin sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Kerry Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 11

Jaar gelys 8

Ligging

  • Spitzkop-plaas, Howick, 3270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 070
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 070
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spitzkop-plaas, Howick, 3270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f7a919fd601632bf027cc58dd18de065b61acb34ca829b79b7d8c6a958ea11aed941b8d5806797f1fe6790bbbb4fb58d325?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 070 per nag (plek vir 6) Spitzkop Farm Howick 3270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.333333 30.233333
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem