Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Charcoal Guest House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Annamie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Mountain Charcoal Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Frans V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans V
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Die uitsig is ongelooflik. Ons het binne 'n paar uur verlief geraak op die dorpie. Die gasvryheid waarmee ons ontvang was, het ons dadelik gemaklik laat voel. Die eienaar en sy vrou het uit hulle pad gegaan om alles so gerieflik moontlik te maak. Baie dankie vir die "toer leier speel" en gesels by die damwal. Ons kom kuier graag weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kate H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate H
Saam met vriende

Friendly hosts, stunning scenery.

The hosts were lovely and the little town has its charms. The setting of the village and the guest house is spectacular.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Charcoal Guest House se terugvoer

Dankie - Kom gerus weer!

Mountain Charcoal Guest House
Laurence M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurence M
Enkelreisiger

Uitstekende stil ligging.

Alles was netjies en skoon, met alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid R
Gesin met tieners

Clean, cosy, comfortable and friendly in a lovely setting.

A delightful destination after a long day on the road. Peaceful farm setting. Super friendly and accommodating hosts. The unit was perfectly equipped for our needs and the bed was really comfortable. We would not hesitate to stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Charcoal Guest House se terugvoer

Thank you - please come again!

Mountain Charcoal Guest House
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel M
Enkelreisiger

Goeie waarde in 'n rustige omgewing.

Lady Grey is 'n bekoorlike dorpie met ryke geskiedenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay.

Just what we needed after a long day on the road - quiet, comfortable, and a beautiful setting. All the beautiful animals were a bonus too. Thank you very much!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonico E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonico E
Saam met vriende

Heerlik gebly en die behandeling was tops!

'n Baie lekker bestemming!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plaas met vriendelike gasheer.

Ons het tuis gevoel van die eerste minuut af. Die gasheer was hulpvaardig en dit was heerlik om te kon uitrus met die waterval en plaasgeluide.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jos N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Schitterend.

We hebben genoten van een prachtig verzorgde selfsorg. Alles wat je nodig hebt is aanwezig. De dieren op de plaas (zebra) en nog meer. Vriendelijke gastvrouw. Een aanrader.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisca V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisca V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaasatmosfeer.

Ons het baie lekker gekuier. Alles is gemaklik en daar's niks te kort in die eenheid nie. Dis pragtige wêreld en daar is genoeg plekke om te gaan stap. Die eienaars was baie gaaf en behulpsaam. Regtig die moeite werd om daar te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl M
Enkelreisiger

Super friendly hosts, great location.

Lovely farm like space. Friendly hosts, close to beautiful walks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V
Saam met vriende

Baie beter as wat die foto's beloof het!

Ons het beslis meer as net waarde vir ons geld gekry - die kamer waarin ons gebly het was ruim en netjies, die kombuisarea goed toegerus en die stoep heerlik om te sit en ontspan. Die mense van Mountain Charcoal Guest House het ons baie welkom laat voel en selfs die diere was vriendelik. Ek sal Mountain Charcoal Guest House beslis aanbeveel en sal self graag weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraystraat 72, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7c9e2aff865613b015758b4ea349492b9d9cd024c4469b533bef0e66bfa363dc620104c21400118785f8f361cd843bd7ee9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 72 Murray Street Lady Grey 9755 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.715736241161 27.224309091832
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem