Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Dew Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Mountain Dew Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Liezl V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Wat 'n onvergeetlike tydjie daar! Veilig parkering en 'n vriendelike ontvangs deur Alicia en twee pragtige Springers. Ons het die familiekamer langs die pragtige koi-dam gehad. Dit was so rustig en het ons nog nooit so lekker geslaap nie! Daar is ligte wat werk tydens beurtkrag wat wonderlik is! Ons sal Mountain Dew sonder twyfel aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle L
Gesin met tieners

Persoonlike aandag en heerlike ontbyt.

Persoonlike aandag. Heerlike ontbyt. Baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Dew Guest House se terugvoer

Estelle,
Baie dankie vir jou mooi kommentaar.

Mountain Dew Guest House
Vanaf
R1 660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 660
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Caledon-straat 19, Camphers Drift, George, 6530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA378caf39fef0a7a47389d2725e58d25f800cec2e12464be8ae965f4add1f949dc05df0d1e0eaa5dff9471cf19d01c2ae8484?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 660 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 19 Caledon Street Camphers Drift 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -33.95210155019 22.460295813492