LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mountain Escape Villa and Apartment | LekkeSlaap
+43

Mountain Escape Villa and Apartment

Selfsorg
Die Woonstel
Vanaf R1 546
per eenheid
Beskrywing

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n slaapbank. Daar is ook 'n en suite-badkamer, aparte leefkamer en 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe, soos 'n yskassie, mikrogolfoond, Nespresso-masjien en 'n ketel. Die woonstel het ook WiFi en 'n TV.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Villa, die Hoofhuis
Vanaf R8 912
per eenheid
Beskrywing

Die hoofhuis het lugversorging en slaapplek vir 10 gaste. Dit beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Drie van die slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die ten volle toegeruste kombuis het al die nodige toebehore om maaltye voor te berei en het ook 'n opwasarea. Die ruim oopplan-leefarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 10 mense , 'n formele sitkamer en 'n TV-area. Die hoofhuis het ook WiFi, DStv, Showmax, Netflix en Apple TV.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 546
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poyser Landgoed 5, Poyserweg 21, Tamboerskloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYnv5AerYTcf9NijKsuWZ55pbYLLVyzlhnrn4F3QtZot8TeyCD2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 546  per nag (plek vir 2) 21 Poyser Road 5 Poyser Estate, Tamboerskloof 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.924558336264 18.404492276057
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!