Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Gem

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Mountain Gem
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Odette G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation.

If you are looking for a home away from home, a place where you are treated as family, look no further than Mountain Gem. Liesel and Pries were the perfect hosts and catered to our every need. The place was beautiful, super clean and well looked after. The breakfast offered was a 5 star feast. Our hosts did an exceptional job in making sure that we were comfortable. Definitely deserving of the very highest review scores. Will definitely recommend the place to friends and family. Thank you Liesel and Pries for an awesome stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Gem se terugvoer

Odette, thank you so much for the beautiful review and great score rating and for taking the time to share your experience at Mountain Gem. It was so nice to have met you, we loved having you, you were awesome guests and are always welcome at Mountain Gem. We look forward to welcoming you back.

Mountain Gem
Andre V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Baie awesome plek. Sal beslis aanbeveel vir toekomstige reisigers. Baie lekker ontbyt geniet. Baie aangename verblyf en gasvryheid. Sal beslis weer in toekoms daar oorbly. Baie netjies en skoon. Dankie vir die lekker bederfie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Gem se terugvoer

Vreeslik dankie vir die mooi resensie, Andre. Dit was so lekker gewees om vir jou en Annelize te kon ontmoet het en julle was sulke lekker mense gewees. Ons sien uit om julle in die toekoms weer terug te verwelkom. Julle is natuurlik altyd by ons welkom.

Mountain Gem
Kevin V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlike, vriendelike ontvangs! Liesel gasvrou duisend!

Beautiful plek, pynlik skoon en netjies en sal for sure weer soontoe gaan, jammer ons was net 1 aand daar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Gem se terugvoer

Vreeslik dankie vir die mooi resensie Kevin en dankie dat julle besluit het om by ons te oornag. Dit maak ons hart altyd so warm as ons sien en hoor ons gaste was gelukkig en het lekker by ons oornag. Ons sien uit om vir jou en Marietjie in die toekoms weer terug te verwelkom en julle is natuurlik altyd by ons welkom.

Mountain Gem
Anton S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was amazing om te sien dat daar nog mense in ons land is wat goeie diens lewer.

Ek het 'n groot blaps gemaak met die bespreking en het die datums verkeerd ingesit vir 'n week later. Johan en Liesel van Mountain Gem het, alhoewel ons na-ure eers daar opgedaag het, ons met oop arms ontvang. Na 'n lang, harde dag was dit 'n groot verligting dat hulle ons kon akkommodeer. Die kamer is lieflik skoon en die bed het soos 'n droom geslaap. Dankie julle vir julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Gem se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Anton. Blapse gebeur maar die een of ander tyd met ons almal. Gelukkig kon ons julle akkommodeer en dit was vir ons lekker om julle te kon help en ontmoet het. Julle is natuurlik altyd welkom.

Mountain Gem
Toekie S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toekie S
Gesin met tieners

Een woord, uitstekend.

Dit was die beste ondervinding in enige gastehuis in Suid Afrika ooit. Vooraf WhatsApp ontvang van eienaar, met regte aanwysings. Vriendelike verwelkoming, pragtige skoon gastehuis, genoeg elektriese proppe, gratis WiFi. Definitief my verblyf in Bloemfontein, nooit weer by enige ander plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Gem se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie, Toekie. Bly julle het julle verblyf by ons geniet en julle is natuurlik altyd welkom.

Mountain Gem
Paul W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul W
Besigheidsreis

Friendly, attentive hosts.

The accessibility to the room is a problem, as the steps there and a narrow passage to get to the room could be a problem for older guests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Gem se terugvoer

Thank you for the great score and review Peter. You and Les are always welcome and we look forward to seeing you back again.
As for the stairs and passage, this is unfortunately unavoidable as we are located on a hillside. We do however mention in our fine writing section under house rules that we do not recommend the accommodation for the elderly, disabled or small children.

Mountain Gem
Louise V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige en mooi plekkie om te bly.

Liesel gaan uit haar pad om jou verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Alles is baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Gem se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Louise. Bly julle het julle verblyf by ons geniet en julle is natuurlik altyd welkom.

Mountain Gem
Aaron N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aaron N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxed atmosphere.

Very professional and exceptional hosts. Exquisite service and facility of the highest quality that any Bloemfontein can offer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Gem se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Aaron. Bly julle het dit by ons geniet en julle is altyd welkom.

Mountain Gem
Karin S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super awesome.

Wow. Baie mooi plek sal almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Gem se terugvoer

Baie dankie vir die mooi kompliment Karin. Julle is natuurlik altyd welkom.

Mountain Gem
Nico H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, rustig en baie lekker!!

Baie dankie Liesel ons het so lekker gebly in julle pragtige plek. Alles was net perfek. Ek het die tuin besonders geniet, en gevoel ek bly teen n berg in die bosveld. As ons weer kom toets ons bietjie die Boma en braai uit. Ontbyt was puik. Wel gedaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain Gem se terugvoer

Baie dankie Nico. Bly julle het dit geniet en julle is altyd welkom.

Mountain Gem
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shaun-straat 8b, Baysvalley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ce7da5f3084fec4247942f2f513d302de0df7f284b7e7680fe3b898c6a2146221365a79e16a44efd692b888dd082c969b7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 8b Shaun Street Baysvalley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.082900088058 26.227611698148