Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Haven Villa

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Eugene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Mountain Haven Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Leon V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon V

Goeie kuierhuis.

Goeie ligging, maar die struike beperk die mooi uitsig en die grondpad was problematies vir 'n klein voertuig (soos ons per advertensie ingelig was).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anitha D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anitha D
Saam met vriende

Ruim huis met alles wat nodig is.

Die varsgebakte brood was uitstaande en heerlik. Ongelukkig was daar 'n probleem met die battery vir die krag, maar die gasheer het uit sy pad gegaan met die hulp van 'n kragopwekker. Die pad is 'n uitdaging en is nie geskik vir klein voertuie nie. Slegs voertuie met 'n hoë grondvry hoogte. Die uitsig is baie mooi en 'n geskikte huis vir 2 families om vir langer as 'n aand te kuier. Goeie keuse vir 'n plaasatmosfeer, weg uit die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene S
Gesin met tieners

Peaceful getaway in nature.

Our stay was amazing and peaceful. We had such a good time. On arrival, the host provided us with a freshly baked homemade bread that was delicious. The villa is spacious and has everything that you need and more. Even though it is off the grid, we never had any issues or felt the difference.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marika G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika G

Ontspanne, gerieflik, luuks.

Ons het 'n familienaweek gehad. Die huis is ruim, gerieflik en goed toegerus. Ten spyte van reën, kon ons die ruim stoep en kaggel geniet. Ons is vriendelik en gasvry ontvang, en het die detail soos hout, vars blomme, tuisgebakte brood, so waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi H
Gesin met tieners

Superb mountain views and unit has everything needed for the weekend.

The off-the-grid sustained solar is something to get used to. Lights out at ten thirty is maybe not for everyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rhona E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhona E
Saam met vriende

The best short vacation.

We were welcomed with home-made bread, the house is equipped with everything you may need. The bedding is clean and in a good condition and quality. The owners made our stay feel special with the extra touches. Will visit very soon again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B
Saam met vriende

Dit was fantasties!

Ons is baie vriendelik ontvang en die eienaar het selfs gehelp om ons bagasie af te laai! Die kersie op die koek was toe die eienaar 'n varsgebakte, warm savoury brood wat deur sy vrou gebak is vir ons gee! Die hele huis is toegerus met van die beste en die kamers is baie ruim en mooi. Die tuin is pragtig en die uitsig is fantasties. Wens ons kon langer bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene L
Gesin met klein kinders

Perfect.

Location great, house got all the comforts, hosts are super.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfek.

Ligging uitstekend, huis het al die geriewe, gashere is super.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 880
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 880
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 880
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Weltevrede Plaas, Boontjiesrivier, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c39a278e3f9cf069644f3604b3591b5a32ac2ce7975411d204ead0f20d345b957e23b4cf6107ba006178bd1d6bad8043f4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 880 per nag, vir 8 mense 8 5 1 5 Weltevrede Farm Boontjiesrivier 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.366963500717 19.229431620894
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem