Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Haven Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Weltevrede Plaas, Boontjiesrivier, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 880 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Mountain Haven Villa is 'n afgeleë selfsorghuis op 'n rustige plaas aan die voet van die Witzenberg sowat 10 km buite Wolseley. Dié plaashuis bied 'n ontspanne wegbreek uit die stad.

Die huis is sonkragaangedrewe en het slaapplek vir tot 8 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 4 enkelbeddens. Daar is bad- en stortgeriewe in die badkamers.

Die plaashuis het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas en 'n versameling kookgerei, breekware en eetgerei toegerus is. Die oopplan-leefarea langsaan het 'n groot etenstafel en daar is rusbanke waarop gaste kan ontspan en 'n kaggel wat met hout gestook kan word.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die rotsswembadjie. Daar is ook 'n braai-area wat gaste mag gebruik en 'n kinderspeelarea. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Dit word aanbeveel dat gaste met 'n SUV of 'n voertuig met hoër grondvry-hoogte.

Slaapplek

’n Bespreking by Mountain Haven Villa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Mountain Haven Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Weltevrede Plaas, Boontjiesrivier, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountain Haven Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 880
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 880
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Weltevrede Plaas, Boontjiesrivier, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c39a278e3f9cf069644f3604b3591b5a32ac2ce7975411d204ead0f20d345b957e23b4cf6107ba006178bd1d6bad8043f4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 880 per nag, vir 8 mense 7 5 1 5 Weltevrede Farm Boontjiesrivier 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.366963500717 19.229431620894