LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mountain Inn Country Hotel | LekkeSlaap
+16

Mountain Inn Country Hotel

  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, 8 km Noord van Louis Trichardt, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R970 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Mountain Inn Country Hotel is 'n bekoorlike, plattelandse blyplek bo-op die majestueuse Soutpansbergpas net 8 km noord van die geskiedkundige Louis Trichardt. Dit is in 1937 gevestig en het werklik 'n ouwêreldse bekoring. Die ontvangs en kuierarea het pragtige antiekmeubels en -items wat 'n eiesoortige en huislike atmosfeer skep.

Daar is 30 gasteslaapkamers wat almal en suite-badkamers met 'n bad of stort het. Geriewe in die kamers sluit lugversorging of plafonwaaiers, elektriese komberse, TV's met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Al die kamers word daagliks volledig skoongemaak.

Die hotel het verskeie funksielokale vir allerhande tipes funksies. Dit sluit The Billiard Room met sitplek vir 30 gaste in wat gepas is vir klein konferensies, vergaderings, funksies of dinees. The Sunset Lapa het sitplek vir 100 gaste en is gepas vir groter konferensies, vergaderings, funksies of dinees, swembadpartytjies en braaie.

Main Conference Hall het sitplek vir 180 gaste en is gepas vir groter konferensies, vergaderings, funksies of dinees. The Patio het sitplek vir 60 gaste en is gepas vir al fresco-funksies, aandetes, middagetes, braaie, skemerkelkiepartytjies, troues en gedenkdienste. The Deck het sitplek vir 100 gaste en is gepas vir al fresco-funksies, aandetes, middagetes en skemerkelkiepartytjies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 8 resensies vir Mountain Inn Country Hotel
Netheid
3.4/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • N1, 8 km Noord van Louis Trichardt, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Gaste dink Mountain Inn Country Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Louis Trichardt Limpopo
Vanaf R970
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R970
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, 8 km Noord van Louis Trichardt, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmZTU0NzYxLTM0ZGQtNGFlMi1hMzFhLWViMTU3Y2QwZWVlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R970  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 4 N1, 8 km North of Louis Trichardt Louis Trichardt 0920 Limpopo 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -22.992069060381 29.929909408092
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!