Mountain Peak

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mountain Peak Gastehuis is in Houtbaai in Kaapstad en bied verblyf wat ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers en gesinne is. Dit is naby verskeie strande, winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Dié gastehuis beskik oor 5 slaapkamers, waarvan 2 'n badkamer deel. Die kamers is met 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met DStv toegerus. Gaste het toegang tot gemeenskaplike WiFi.

Die gastehuis het 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en 'n gemeenskaplike kombuis.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Die gastehuis is 5 minute se ry van die strand af en 'n kort entjie se ry vanaf Chapman's Piek.

Nabygeleë besienswaardighede sluit World of Birds, The Riding Centre, Houtbaai Museum, Heather Auer Art and Sculpture Gallery, die SA Vissery Museum, Houtbaai-markie, Art in the Forest, Klein Constantia Wynlandgoed en Buitenverwachting Wynlandgoed in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mountain Peak gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]