Mountain Rain

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mountain Rain bied oornag-verblyf op die eienaar se perseel en is in die bekende vakansiedorp, Hermanus, versteek aan die Kaapse suidkus. Die dorp se prag, matige weer, groot blommeryk , buitelug-doendinge en die ligging na aan Kaapstad, maak dit die ideale basis om die Kaapse Overberg te verken.

Dié oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n aparte ingang. Dit het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Verder is daar ook 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met 'n DVD-speler. Daar is ook 'n alarmstelsel en parkeerplek op die perseel.

Besoekers aan Hermanus kan verskeie wandelroetes binne maklike bereik van die huis geniet, walviskyk, visvang, verskeie historiese besienswaardighede, watersport by talle strande in en om die dorp, paragliding en gholfspeel geniet.

Slaapplek

'n Bespreking by Mountain Rain sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mountain Rain gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za