Mountain Retreat Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mountain Retreat Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-klipkothuis. Kom ervaar die rustigheid en stilte van die berge op pad na die Krugerwildtuin en net 3 uur sy ry van Johannesburg af.

Dié kothuis bied verblyf vir 8 gaste en het 2 en suite-slaapkamers, 'n kombuis, eet-, en leef-area. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n gemaklike slaapbank waarop 2 gaste kan slaap.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg. Die kothuis het 'n knus kaggel, en lieflike kristalhelder damme.

Daar is 'n maklike staproete om die plaas, asook 'n meer uitdagende voetslaanroete teen die berg op, waar jy van die omgewing se antieke puinhope te sien kan kry.

Slaapplek

'n Bespreking by Mountain Retreat Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Kaggel
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mountain Retreat Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za