Oudtshoorn Akkommodasie by Mountain Shadows Cottage | LekkeSlaap
+16

Mountain Shadows Cottage

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Van Riebeeck-weg 263, Oudtshoorn , 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R590 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mountain Shadows Cottage is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel en bied 'n idilliese toevlugsoord in Oudtshoorn. Die kothuis is naby die dorp geleë. Oudtshoorn is 'n prentjiemooi dorp wat tussen die Swartberg- en Outeniquapas geleë is. Mountain Shadows Cottage is in 1923 saam met die hoofhuis gebou en is sedert opgeknap, maar behou steeds die historiese karakter. Die kothuis het 'n lekker gesellige atmosfeer.

Mountain Shadows Cottage is 'n losstaande eenheid. Daar is slaapplek vir 2 gaste en die kothuis beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n matras op versoek vir slegs 1 kind. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n oond, stoof, yskas-vrieskas. mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitarea het gemaklike banke.

Slaapplek

’n Bespreking by Mountain Shadows Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Mountain Shadows Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Jan Van Riebeeck-weg 263, Oudtshoorn , 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountain Shadows Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Van Riebeeck-weg 263, Oudtshoorn , 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYWCF6lXvJ8KTRXkd2QJxCLg6ME6lHvbcUonO4DTYYYi2hJehNd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R590  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 263 Jan Van Riebeeck Road Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.578968 22.196506
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za