Mountain Sunsets Self-catering Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mountain Sunsets Self-catering Accommodation is slegs 20 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 'n 12 minute motorrit na Bloubergstrand. Dit is naby Panorama Hospitaal, die N1 en talle winkels en restaurante.

Dié selfsorgeenheid spog met 'n ontspannende koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, breekware, eetgerei en kookgerei.

Die leefarea het 'n rusbank met sitplek vir 2 en 'n TV wat met die nuutste films en TV-programme gelaai is. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 wat ook as 'n lessenaar gebruik kan word.

Daar is veilige parkeerplek voor die woonstel.

Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Mountain Sunsets Self-catering Accommodation sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mountain Sunsets Self-catering Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za