Mountain View

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Jan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustig, pragtige natuur. Heerlik. Geen probleme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Amazing. Amazing hosts went out of their way to help.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker, baie gereën. Donderstorms is uit 'n ander wêreld. Pragtige omgewing, gawe mense en natuurskone parkrun.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

The mountain view is spectacular and the view of the vicinity is great. Fabulous, and the host welcomed me at the door as she was already waiting for me. Heavy rainfall has affected the WiFi network.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leni V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Rustig. Netjies, pragtige natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johann B
1 nag Saam met vriende
4.4
Aug 2025

Gemaklike verblyf met groot grasperke. Gerieflik en netjies. Lekker gebly en alles was reg. Kamer kry lekker son.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elizabeth B
1 nag
4.0
Mei 2025

Aangenaam. Het alles gehad wat nodig was. Lieflike uitsig op die berg!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karen A
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jan 2025

Comfortable. We just had an overnight stopover, and the quick stay was convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Adéle V
1 nag Gesin met klein kinders
2.6
Nov 2025

Nie lekker nie. Ons eenheid se toilet het die hele vloer vol gelekt. Daar was ook nie 'n stort beskikbaar nie, net 'n bad. Geen restaurante oop vir ete nie. Die pad onbegaanbaar sleg.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 61 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Tielman Roos Street, Zastron, 9950, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyNDA2YWUxLTZkNjYtNDU4MS04NGRmLTUzZTU1YjRiMjFiMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 1 Tielman Roos Street Zastron 9950 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.297054 27.074278
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang