Mountain View

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mountain View is 'n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 6 gaste in Wolseley.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers wat badkamers met baddens of storte deel. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed.

Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan rondom die etenstafel geniet word. Die leefarea het 'n ingeboude braai-area.

Die perseel is omhein en diere is welkom indien dit vooraf gereël word. Die huis is 'n alarmstelsel.

Wolsely is langs Roete 62 en bied verskeie wynlandgoedere en wingerde, asook bergfiets- en staproetes om te verken. In die winter word gaste met 'n uitsig op die sneeubedekte berge bederf.

Slaapplek

'n Bespreking by Mountain View sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mountain View gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za