Mountain View Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mountain View Apartment is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Chabliskompleks in Burgandy Estate op die Durbanville wynroete. 'n Vyfster-gholfbaan, restaurante en supermark is binne stapafstand. Bloubergstrand is 15 minute se ry ver en die middestad is 20 minute se ry ver.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die volledige badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n plafonwaaier en 'n platskerm-TV. Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met 'n pragtige uitsig oor die stad en op Tafelberg en Leeukop.

Chablis is 'n geslote en veilige kompleks met 24 uur-sekuriteit wat patrolleer met voertuie. 'n Enkelmotorhuis en aangewese parkeerplek is beskikbaar in die kompleks. Ekstra besoekersparkeerplek is ook beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Mountain View Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mountain View Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za