LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mountain View Apartment | LekkeSlaap
+20

Mountain View Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ravenscraig-weg 2, Woodstock, Kaapstad, 7915, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mountain View Apartment bied verblyf in Woodstock, 'n byderwetse buurt wat besig is om te vernuwe. Woodstock is vol hipster kafees, vegetariese restaurante en galerye in opgeknapte fabrieksgeboue wat met helderkleurige muurkuns beskilder is. Mountain View Apartment is op die boonste verdieping van 'n veilige woonstelkompleks en bied 'n uitsig op Tafelberg.

Dié eenslaapkamerwoonstel is smaakvol versier en die kompleks het toegangsbeheer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n badkamer met 'n stort en 'n oopplan-kombuis en -leefarea in die woonstel. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea het 'n TV en bied toegang tot 'n balkon met 'n berguitsig. Die woonstel het ook WiFi en daar is toegang tot veilige parkeerplek agter 'n valhek.

Die woonstel is naby die stad en strande en wynplase kan maklik via die M3 en N2 bereik word. Daar is ook verskeie restaurante en kroeë in die omtrek.

Slaapplek

’n Bespreking by Mountain View Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Ravenscraig-weg 2, Woodstock, Kaapstad, 7915, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ravenscraig-weg 2, Woodstock, Kaapstad, 7915, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA937f305283a1fdb063df517315f1262de0d263348a928fd144d3e8c6e1cccfdea9794765dd9f7db77641cae4a4405c32830b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 2 Ravenscraig Road Woodstock 7915 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9284828 18.443504
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!