Mountain View Bush Lodge
Beskrywing
Lodge met 3 dubbelkamers, elkeen met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Twee van die badkamers het 'n stort en die ander een het 'n bad. Gaste het ook toegang tot 'n solderkamer, met 'n aparte badkamer op die onderste vloer. Daar is 4 badkamers in totaal. Kamergeriewe sluit 'n groot gemakstoel, ingeboude kaste en koffie- en teemaakgeriewe in.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •En-suite
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Wasgoedgeriewe is beskikbaar teen 'n klein ekstra koste per bondel.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grootfontein 589 LQ, Waterberg, 0557 , Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom