Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Bush Lodge

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootfontein 589 LQ, Waterberg, 0557 , Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Mountain View Bush Lodge is op 'n wildplaas in die Waterberge in Limpopo geleë. Dit is op die R33-roete tussen Vaalwater en Lephalale en 400 m hoër bo seespieël as Lephalale.

Hierdie selfsorg-lodge het 3 groot dubbelkamers, elkeen met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n solder-area met slaapplek en 'n aparte badkamer. Daar is 4 badkamers in totaal by die lodge. Drie van die badkamers het 'n stort, toilet en wasbak en 1 van die ander het 'n bad, toilet en wasbak.

Buite is daar 'n groot dek wat uitkyk oor die watergat (omtrent 30 m weg) en die wild kom lê gereeld besoek hier af. Die dek bied lieflike uitsigte oor die berge, absoluut magiese sonsopkomste vir doutrappers en die pragtigste sonsondergange aan die einde van die dag. Daar is ook 'n heerlike boma waar gaste kan braai, vuurmaakhout word voorsien deur die plaas. Vir die avonturiers is daar 4x4-roets en bergfietsry.

Elektrisiteit word voorsien deur 'n kombinasie van sonkrag en 'n kragopwekker. Die lodge en plaas kry nie hul elektrisiteit van Eskom af nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Mountain View Bush Lodge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • En-suite

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 63 resensies vir Mountain View Bush Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Grootfontein 589 LQ, Waterberg, 0557 , Limpopo
  • Gaste dink Mountain View Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootfontein 589 LQ, Waterberg, 0557 , Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhNDAxMGM3LWJlMDItNDU2NS04NmU2LTZiNTY3OGYwMWE5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 63 5 1 5 Grootfontein 589 LQ Waterberg 0557 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.824949 27.883066