LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mountain View Corner | LekkeSlaap
+10

Mountain View Corner

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kloofnekweg 28, Hillendale 1, Tuine, 8001, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R20 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mountain View Corner is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Tuine.

Die oopplan-woonstel bied 'n pragtige uitsig op Tafelberg en het 'n klein balkon, 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Perkal-katoenlinne en sagte bad- en swemhanddoeke word voorsien. Daar is ook 'n verskeidenheid toiletware beskikbaar.

Die woonstel het lugversorging en 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, kombinasie-mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Strykyster en strykplank is beskikbaar. Die leefarea het 'n TV en gratis WiFi. Die woonstel word weekliks skoongemaak vir langer verblyf.

Mountain View Corner het 'n toesluitmotorhuis en daar is 2 stelle trappe tot by die woonstel - 1 stel om die woonstelblok binne te gaan en nog 'n stel tot by die woonstel.

Die woonstel is in Kloofnekweg geleë wat die hoofroete tot by die kabelkarretjie en Clifton en Kampsbaai se strande is. Daar is ook restaurante en koffiewinkels binne stapafstand van die woonstel en 'n MyCiTi-bushalte voor die kompleks.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kloofnekweg 28, Hillendale 1, Tuine, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kloofnekweg 28, Hillendale 1, Tuine, 8001, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5crkcKoBWcecoNQ4MjZwvaETCDJhCayXuSAfapVWigTJXtzZj6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R20 000  per nag (plek vir 2) 28 Kloof Nek Road Hillendale 1 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-23:00 11:00 -33.93157 18.40579
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!