Mountain View Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mountain View Cottage is 'n gerieflike houtkothuis met slaapplek vir 4 gaste sowat 8 km van Hartbeespoort af.

Die houtkothuis het 2 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer met 'n stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n tweeplaatstofie, en maaltye kan by die etenstafel geniet word. Gaste kan ook in die sitarea voor die TV met DStv en 'n DVD-speler ontspan. WiFi is beskikbaar in die eenheid.

Die kothuis lei na 'n klein stoepie wat 'n uitsig oor die omliggende area het. Braaigeriewe is beskikbaar en daar is 'n plaasdam om in af te koel. Die kothuis is kindervriendelik, maar troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie aangesien daar reeds troeteldiere op die perseel is.

Hartbeespoort bied verskeie doendinge soos riviervlotvaart, bootritte, abseil, perdry, warmlugballonritte, 4x4, bergfietsry, vierwielfietsry en voetslaan. Gaste kan ook die Borakalalo Reservaat, Hartbeespoortdam Akwarium en die Harties Kabelkarretjie besoek.

Slaapplek

'n Bespreking by Mountain View Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Televisie
  •  Videospeler

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mountain View Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]