Mountain View Country Inn
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Dalene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Annise P - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige plek om te besoek. Omring deur die Witteberge.
Mountain View Country Inn se terugvoer
Goeiedag Annise,
Baie dankie vir die mooi woorde. As eienaar vra ek om vergifnis vir die TV's wat nie gewerk het nie. Dit gebeur soms dat die TV's sein verloor en weer ingestel moet word. Ek was met vakansie en het mense wat waargeneem het by die hotel gehad. Ek is dankbaar dat hulle so gasvry was. Ongelukkig het ek nagelaat om vir hulle te wys hoe om die TV's in te stel. Nogmaals jammer daaroor.
Groete
Adri W - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige, ouwêreldse atmosfeer.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Launce M - Sep 2022
Algehele gradering
Great Stay.
Roger H - Sep 2022
Algehele gradering
Thoroughly enjoyable.
Conrad V - Sep 2022
Algehele gradering
Friendly and personal attention.
Johan K - Mei 2022
Algehele gradering
Good food, nice rooms and friendly staff.
Len E - Apr 2022
Algehele gradering
Rustige en gemaklike ouwêreldse verblyf.
Byron U - Feb 2022
Algehele gradering
Friendly owners, attention to details, cleaned daily.
Mountain View Country Inn se terugvoer
Byron, thank you very much for your review and the lovely comment. It was such a pleasure having you as our guests. We are currently busy with upgrades and renovations. Please visit again when you come this way. You will always be welcome.
Kippie B - Des 2021
Algehele gradering
Verrassend anders.
Mountain View Country Inn se terugvoer
Baie dankie. Dit was heerlik om jou hier te hê as ons gas. Ons bly dat ons die ou-wëreldse ervaring en die nostalgie wat daarmee saam gaan met jou kon deel. Dit is kommentaar soos hierdie wat ons aanspoor om altyd te verbeter. Ons is op die oomblik besig om in te haal op die verbeteringe wat tydens die moeilikste deel van die Covid tydperk nie kon plaasvind nie en dit is so lekker om te sien hoe alles weer vars en nuut (maar nog steeds ou-wêrelds) lyk, Nogmaals dankie.
Willanna G - Des 2021
Algehele gradering
Goeie gasvrou! Ekstra, ekstra moeite gedoen vir ons! Hierdie dorp en ligging was ongelooflik!
Mountain View Country Inn se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit is altyd lekker om gaste te hê wat gemaklik en tuis voel en met wie 'n mens lekker kan gesels. Dit spoor ons aan om altyd ekstra moeite te doen en ook van ons kant af ons gaste te geniet. Julle sal altyd welkom wees by ons.
Lappies L - Des 2021
Algehele gradering
Baie afgeleef en kort heelwat aandag.
Mountain View Country Inn se terugvoer
Baie dankie vir jou kommentaar Lappies. Ek is so jammer dat jy dit so ervaar het en ek vra groot om verskoning as een van ons jou dalk kwaad gemaak het. Die aanhoudende reën het dit ook seker nie maklik gemaak nie. Ek neem jou kommentaar ter harte. Jy is heeltemal reg. Ou geboue verg baie onderhoud en ons kon nie tydens die ottsettende moeilike Covid tydperk duur onderhoud bekostig nie. Ons het gefokus op oorlewing en net die noodsaaklikste onderhoud. Jy sal bly wees om te hoor dat die goeie besetting in Desember ons baie gehelp het en dat ons nou volstoom besig is met onderhoud en verbeteringe. Kom maak gerus weer 'n draai. Dalk verras ons jou.
Francois L - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtige en karatervolle ou hotel.
Lees meerLizette E - Okt 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Marali O - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige, skoon, netjiese veilige hawe. Perfek geleë. Sal beslis weer by Mountain Inn vertoef.
Hendrik V - Jan 2020
Algehele gradering
Oorslaap.
Anne-marie V - Nov 2018
Algehele gradering
Ons het aangename verblyf gehad.
Eugene H - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker, dankie.
Andre G - Okt 2018
Algehele gradering
Pragtige ou hotel in pragtige ou dorpie.
Martha S - Mei 2018
Algehele gradering
Die verblyf was 'n besonderse blik op die verlede met interessante insigte.
Lees meerAnonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Jannie W - Mrt 2018
Algehele gradering
Egte plattelandse gasvryheid!
Mountain View Country Inn se terugvoer
Jannie, baie dankie vir die positiewe kommentaar. Hierdie soort kommentaar moedig die personeel, en ons as eienaars aan om nog beter te doen.
Mm D - Jan 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
William V - Des 2017
Algehele gradering
Baie rustig en aangenaam.
Clive W - Des 2017
Algehele gradering
Quaint with a lovely view of the church steeple with the mountain back drop.
Anita Leonie S - Des 2017
Algehele gradering
Rustig, gerieflik.
Hennie V - Nov 2017
Algehele gradering
Aangenaam verras!
Alessandro P - Okt 2017
Algehele gradering
Good place to a stay in Lady Grey.
Ockert L - Jul 2017
Algehele gradering
Netjiese kamers en 'n mooi omgewing.
Renette D - Jul 2017
Algehele gradering
Skoon, netjiese kamer waar mens sommer tuis voel.
Barry L - Okt 2016
Algehele gradering
Was sakebesoek, sal weer gebruik maak.
Pieter V - Jul 2016
Algehele gradering
Heerlik rustig en ontspanne.
Steph N - Jul 2016
Algehele gradering
Goed.
Japie V - Mrt 2016
Algehele gradering
Aangenaam.
Mountain View Country Inn se terugvoer
Japie / Jannie
Dankie vir julle kuier, ons het dit net so geniet.
Groete
Elma
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bothastraat 36, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom