Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 12 resensies vir Mountain View Guest House
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.8/5
Gayle S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gayle S
Gesin met tieners

A nice place to stay in Mthatha.

Charlene was a really lovely host and made us feel very welcome. The location of the guest house is situated in a quiet street in the neighbourhood. The accommodation was perfect for the one night we stayed. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth Joy C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth Joy C
Enkelreisiger

Safe, secure, clean, comfortable.

Friendly host with an excellent team of staff. Pet-friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Astrid V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hospitality is a key topic.

We've spend most of our stay on the hippie terrace in the garden. A good atmosphere, we joined the owners for supper. All very uncomplicated in a friendly way.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie H
Gesin met klein kinders

Ons was moeg. Goeie beddens. Uitstekende gasvrou. Dankie.

Spesiale kospakkies gemaak vir die lang rit Kaap toe. Ons het dit so waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain View Guest House se terugvoer

Weet jy hoe lekker is dit om vroeg in die oggend so n boodskap te kry! Baie dankie.

Mountain View Guest House
Sanmari W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanmari W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens, geriewe en gasvryheid. Sal dit beslis aanbeveel.

Aan al ons behoeftes voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain View Guest House se terugvoer

Baie dankie, dit was heerlik om julle, en veral Avo, te ontmoet.
Seenwense
Charlene

Mountain View Guest House
Linda W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Linda W
Gesin met tieners

This accommodation was way overpriced for what it was.

Having travelled for a month around South Africa, this accommodation was the 2nd least desirable place we stayed in, and yet was double the price of most other accommodation. Wasn't what it looked like on the internet either. Very disappointing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain View Guest House se terugvoer

Good day Linda,

I am very sorry to hear that you were not happy with our accommodation. I will make contact with you in regards to the above.

Thank you, Charlene

Mountain View Guest House
Heather W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Heather W
Besigheidsreis

Great service, bathroom could be a bit cleaner.

Staff were helpful, friendly and efficient. Breakfast was on time and yummy. Room was amazing. The shower needs a good cleaning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marietjie D
Besigheidsreis

Aaklig.

Ek was ontsettend teleurgesteld in my verblyf - dit was glad nie wat ek verwag het nie. Al wat ek van die foto's kon herken was die swembad. Dit het alreeds begin toe ek navraag doen of ek aandete kon kry. Toe word ek vertel dat ek glad nie bespreek is nie. Na vele korrespondensie - is my bespreking gevind en kon ek teen ekstra koste ontbyt en aandete kry. Die kamertjie het nie eens 'n venster wat kan oopmaak nie - kon nie eens die skewe gordyn oopskuif nie - dan almal van die straat my sien. Ek het moeilik geslaap, want die beddegoed het nie die idee van kraakvars geskep nie. Die handdoeke se kante was uitgerafel. In kort dit was glad nie lekker nie - ek het dit berou. Die draadheining was pap en lyk sommer sleg - die hele buurt was afgerem. Ek het al vantevore in Mthatha gebly - maar hierdie was sleg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain View Guest House se terugvoer

Thank you for your response. You will see on your quote that you received that all meals are extras, that is clear before you even accept our quotation. We did prepare dinners for you, as per your request, but please remember, that the first we knew that you required dinner was when you phoned the day before check-in. Up to that point, we were of the view that you were a "bed-only" reservation.
I did explain to you that your reservation had inadvertently not been recorded under your name, so it took a short moment to find it and resolve the issue with you.
The room that you stayed in has 2 windows. If, for some reason, you were struggling to open them, we would have gladly assisted, but this is the first we hear of it. It is also impossible for people from the street to see you, as the entire property is surrounded by a six-foot wall.
I can't comment on the rest of your complaints, as these are not issues raised before, and our other reviews have been great.
We are sorry you were unhappy at our establishment.

Mountain View Guest House
Louise J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louise J
Enkelreisiger

Sentraal geleë en netjies.

Die gratis WiFi kan wel nie in die kamer gebruik word nie, en slegs in die sitkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain View Guest House se terugvoer

Dear Louise,

Thank you for your rating.

Please note that we provide Wi-Fi away free of charge and we make it clear that it is available in the public areas at the Wi-Fi hotspot only. We do not guarantee availability in the rooms, and we don't advertise that it is available in the rooms. Having said that, there are 3 rooms where the Wi-Fi can be picked up, and a request for 1 of those rooms at the time of the reservation, is required.

Regards,
Mountain View Guest House

Mountain View Guest House
Mellisa K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mellisa K

Fantasties, veilig, heerlike ontbyt, vriendelike staff.

Baie mooi, netjiese gastehuis, baie veilig, heerlike swembad en ontbyt is 5-ster, was great gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kate M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate M
Besigheidsreis

Baie goeie gehalte vir geld.

Beste gehalte vir geld, sal dit regtig vir ander aanbeveel. Dankie vir puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kate M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate M
Besigheidsreis

Waarde vir geld.

Mountain View is alles wat ons verwag het van die advertensie en nog meer. Dankie vir puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blakeway-weg 66, Mthatha, 5099, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqkqhki8ln3mLJ6Z6pR0jhWY6hEjsSej0jaYY7QlZbJRXhBCA3A?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 66 Blakeway Road Mthatha 5099 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.591102698333 28.773308373611
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem