Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Roché Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Mountain View Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
J C L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
J C L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant. Warm atmosphere.

Relaxed. You must just make sure that your customers choose the room they would like. The bathroom of the accommodation needs a place where one can put your toiletries, please.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain View Guesthouse se terugvoer

Thank you for your kind review and feedback. 👍Thank you for the recommendation. - We love to receive recommendations and feedback from our guests to improve where possible the experience of our guests. A day after your stay we already installed additional hooks and racks in the shower and bathroom on your recommendation. 👍Apologies that the other unit was already booked. Each unit has photos linked on the platform site so guests get to choose their stay prior to booking with us.
Kind Regards
Roché

Mountain View Guesthouse
Adriaan K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan K

Uitstekend!

Pragtige skoon kamers en 'n luukse gevoel met lieflike linne. Die gasheer was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik C
Besigheidsreis

Dit was uitstekend.

Ek het my tyd baie geniet en die eienaar was baie vriendelik en die akkommodasie was puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer was groot, skoon en het veilige parkeerplek.

Gasheer was great, het voorstelle gegee oor die omgewing en ook waar om die beste kos te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain View Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Jacqueline, ons waardeer jou terugvoer en hoop om jou weer by ons te kan verwelkom.

Mountain View Guesthouse
Jacobus D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik ontvang deur die eienaar. Ek het lekker veilig en rustig geslaap.

Die plek is baie netjies en skoon. Die eienaar is vriendelik. Ek het rustig geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beatrice W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en eienaars baie gasvry.

Baie gerieflik en eienaars baie gasvry. Ek het baie lekker gebly en beplan om volgende jaar weer daar tuis te gaan, maar beslis vir langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain View Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Beatrice. Ons sien uit om julle weer te verwelkom by ons.

Mountain View Guesthouse
Hanlie S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plekkie.

Ideale oorslaapplek vir ons as paartjie, vriendelike gasheer en heerlike bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain View Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Hanlie, waardeer jul terugvoering.

Mountain View Guesthouse
Leon D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Roche se gasvryheid is uit die boonste rakke. Met die ontmoet het jy die gevoel gekry dit is 'n langstaande vriend by wie jy gaan kuier.

Die kamers en dekor is van die beste. Dit is 'n net 'n plesier om daar te bly. Beveel dit beslis aan en sal weer daar gaan bly indien ons weer in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain View Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Leon, waardeer jul terugvoer en hoop jul kom kuier weer gou

Mountain View Guesthouse
David E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en gasheer het uit sy pad gegaan om ons verblyf gerieflik te maak.

Gasheer het vir ons aandetebesprekings by twee restaurante gemaak wat albei aanbeveel kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain View Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Dawie, ons waardeer jul terugvoering.

Mountain View Guesthouse
Suzelna L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzelna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik geslaap.

Alles was baie netjies en skoon. Beddegoed van uitstaande gehalte. Gasheer was baie vriendelik en het baie moeite gedoen vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain View Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Suzelna, ons waardeer jul terugvoering.

Mountain View Guesthouse
Roné M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roné M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Mense mense mens.

Roche was baie akkomoderend. Hy en sy vrou. 2 baie vriendelike honde. Baie oulike plek en mooi kamer. Uitsig van die berg is net puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain View Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Roné vir jul terugvoer. Ons waardeer en hoop jul kom sommer gou weer inloer by ons.

Mountain View Guesthouse
Albert V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert V
Enkelreisiger

Skoon, vriendelik.

Het nie gevoel soos 'n gastehuis nie, meer asof ek by iemand gaan kuier, terwyl ek net 'n plekkie gesoek het om te slaap vir die aand en heeltemal gelukkig is om my eie ding te doen. Sal beslis aanbeveel vir iemand wat hou van daardie "personal touch", 'n gasheer wat baie vriendelik en behulpsaam is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjiese plekkie.

Baie mooi en netjies. Goed toegerus met alle noodsaaklikhede. Baie vriendelik ontvang en welkom laat voel. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain View Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Megan, vir jou ondersteuning en kuier by ons. Dit was lekker gewees om julle twee te kon ontmoet. Roché

Mountain View Guesthouse
Cerenus P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cerenus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek.

Roche is 'n baie goeie gasheer. Ek sal dit definitief aanbeveel. Gasvrye gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engela O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis 'n huis weg van jou eie huis.

Vriendelik ontvang al was dit reeds laat. Voel soos by vriende by wie jy tuisgaan. Warm kamer, heerlike warm water in die koue winter. Ontbyt was gesond en heerlik. Beslis 'n gastehuis om aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain View Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Engela, ons waardeer jul terugvoer !
Hoop om jul weer gou te kan verwelkom by ons
Vriendelike Groete
Roché

Mountain View Guesthouse
Stephanie G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Little Oasis on our way home!

We had a wonderful stay here as a stopover on our way home from the Kgalagadi to Cape Town. It really is a little oasis. Beautifully kept and equipped. We were treated with home-made cheesecake and fresh home-grown tomatoes. Such a wonderful host. Thank you Roche' for helping us round off a magical holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte oornagplek op pad Namibië toe of vir blomkyk in die blomseisoen.

Die gasheer het uit sy pad gegaan om vir ons 'n heerlike ontbytpakkie in te pak omdat ons te vroeg vertrek het om ontbyt by die gastehuis te nuttig. Ons het lanklaas so lekker gebly en welkom gevoel in 'n totaal nuwe omgewing. Dankie Rochè, dat jy daardie ekstra moeite gedoen het om alles spesiaal te maak. Ons sal weer kom al is dit net vir daardie heerlike kaaskoekies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain View Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Antoinette. Ons waardeer opreg. Ons hoop om jul weer eersdaags te kan verwelkom by ons.
Vriendelike Groete
Mountain View Gastehuis

Mountain View Guesthouse
Vanaf R1 250
R1 250 R1 063
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 250
R1 250 R1 063
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 250
R1 250 R1 063
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitsigstraat 17, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa45f66e93cad6429a52990791bfa3169b3dde2276fa21e3f3c051c8052d1f70a9fa0d75617ca1e05eaa4ca49f8d6ce11c56e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 063 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 17 Uitsig Street Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.603432388889 18.734186194444
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem