LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mountain View Guesthouse | LekkeSlaap
+19

Mountain View Guesthouse

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2022 tot 30 Jun 2022 gemaak.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitsigstraat 17, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 R1 035 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mountain View Guesthouse bied gerieflike verblyf op die Kaapse Blommeroete in Vanrhynsdorp.

Die luukse eenheid bied 'n privaat ingang, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Daar is ’n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het WiFi en ’n TV waarop media gestroom kan word. Daar is ook braaigeriewe op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Mountain View Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Uitsigstraat 17, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountain View Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanrhynsdorp Wes-Kaap
Vanaf R1 150
R1 150 R1 035
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
R1 150 R1 035
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitsigstraat 17, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56dfbd26a98002bbb12a84bdb3e410a216cbce8685bdef6082edef20cadb256f36cd37236e5c3964e17c90889329b5f4f152?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150, nou Vanaf R1 035  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 17 Uitsig Street Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -31.603432388889 18.734186194444
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!