Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Mountain View Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Willem Adriaan B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willem Adriaan B

Dit was 'n aangename ervaring.

Baie mooi plek. Het opgelet geen elektriese heining, so as iemand oor die muur spring, kan hy iets gryp. Baie lekker area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain View Guesthouse se terugvoer

Alhoewel ons kameras reg rondom die huis het, het gaste nog nooit onveilig gevoel nie. Ceres is nog 'n baie veilige plek. As jy opgemerk het, is daar baie min huise met elektriese heinings. Jammer dat jy onveilig gevoel het!

Mountain View Guesthouse
Hannes N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig en baie netjiese geriewe.

Ons is vriendelik verwelkom en het heerlik gebly vir 2 aande. Die eenhede is baie netjies en skoon en die uitsig op die stoep is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain View Guesthouse se terugvoer

Dankie Hannes, hoop om jul weer te sien in die toekoms.

Mountain View Guesthouse
Deon P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon P
Enkelreisiger

Baie goed. Die beste.

Baie goed. Skoon en netjies. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain View Guesthouse se terugvoer

Dankie, groot waardering!!

Mountain View Guesthouse
Nikki E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki E
Saam met vriende

Heerlik gerus!

Dankie! Pragtige plek wat julle het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain View Guesthouse se terugvoer

Dankie Nikki, waardeer.

Mountain View Guesthouse
Jurg W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurg W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, gerieflik gebly!

Andre het ons baie vriendelik ontvang, was baie behulpsaam en ons sal beslis weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain View Guesthouse se terugvoer

Dankie Jurg, sien uit om jul weer te sien.
Sal binnekort ook 'n besoek by jul kom aflê te Sterland in Sutherland, wil graag kom sterre kyk.

Mountain View Guesthouse
Carey H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carey H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best value for money

Pictures are normally deceiving however not with Mountain View Guesthouse. Impeccably maintained gardens and rooms of the highest quality. Friendly and professional service by Andre who is always willing to go the extra mile. Loved our weekend stay at this gem and will definitely be going back again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain View Guesthouse se terugvoer

Thank you so much Carey for all the kind words, would be awesome to have you guys back again sometime 🙏🏼

Mountain View Guesthouse
Saadiyah H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saadiyah H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pristine, welcoming & modern stay

I am so delighted we were able to secure a booking at Mountain View Guesthouse. This contemporary space is in prestine condition, excellently maintained and when coupled with Andre's hospitality and attention to finer details like heating the area with the air conditioning and electric blanket before arrival - the stay was sure to be perfect. I wish we had more time to enjoy this beautiful and serene space, definitely next time!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain View Guesthouse se terugvoer

Thank you Saadiyah, glad you all enjoyed your stay with us. Hope to see you soon again.

Mountain View Guesthouse
Klaas E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaas E
Besigheidsreis

Baie lekker verblyf.

Kamer was baie mooi en ontvangs baie vriendelik, geleë in pragtige deel van die dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Orna S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Orna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Smaakvol en gerieflik.

Goeie gerief in 'n pragtige dorp en 'n mooi omgewing. Die kamers is baie mooi en goed toegerus en André het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Die ontbyt was ook baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krigestraat 16, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69442b1e1c5ed9d7cbabf2cd59dd351bc3c11b4c30bd803383c44c72d0916d76e4061866b97b60c23928f452b649e9207a14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 16 Krige Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.368533141242 19.300101031283