Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Holiday Home

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Mountain View Holiday Home
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.1/5
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suanita J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suanita J
Gesin met tieners

Netjiese vakansieverblyf met alles wat jy nodig het, in 'n baie stil area. Pragtige uitkyk oor die berge. Vriendelike diens. Ons sal vir seker weer van die akkommodasie gebruik maak.

Ons het baie lekker gebly en het alles in die huis gehad wat nodig was. Beddegoed was na 3 dae omgeruil en skoonmaakdienste was daagliks beskikbaar. Huis is goed geleë en ons kon baie lekker rus en die natuurskoon van ons stoep af geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thembi M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thembi M
Gesin met klein kinders

Nice place in a convenient location.

Wiener gave us fruits, biscuits and a tea set. He was so welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nomthandazo H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nomthandazo H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed my stay viewing the mountain.

Cool place indeed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dewald W
Saam met vriende

Behalwe vir soort van 'n uitsig, nie die moeite werd nie.

Met aankoms was ons gewaarsku dat toeriste dalk 'n teiken mag wees vir aanvalle. Dit het ons redelik op ons hoede gehad. Lees min rus. Die bure se honde was uiters lastig, so ook die buurman wat al na 4:30 begin hammer en kap. Ons was ook gevra of ons skoonmaakdienste benodig en het nee gesê. Op die laaste aand het ons tuis gekom, net om die veiligheidsdeur oop te kry! Toe kom ons agter dat daar goed rond geskuif is in die huis. Iemand was binne! Ek het die eienaar se seun geskakel en vertel wat aangaan en dat ons nie te vinde was oor die invasion of privacy nie! Ons het geen dienste verlang nie. Die knaap het die ongeskikte vermetelheid gehad om te sê as ons nie gelukkig is nie, is ons welkom om te gaan. Dit 20:45 die aand! Hulle houding was uiters onaanvaarbaar in ons opinie. Sal geensins die plek aanraai nie. Die vloere was ook vuil met aankoms. Swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alfred B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will definitely stay here again, it was great.

We had a wonderful, peaceful and relaxing time. The unit is spacious and impeccable clean with everything you need. The gardens are well kept with a lot of little surprises as you walk around it. We arrived very late and got lost and the owner was so gracious to come and fetch us in town. The next morning we woke up looking at a spectacular mountain scenery. We will definitely come back and would recommend it to all our friends and family. It is so central to stay to explore the whole of the Low veld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judith N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Judith N
Saam met vriende

Was perfek vir ons twee gesinne - 4 grootmense en 4 kinders met 'n ouma by!

Het lekker gebly en alles gehad wat ons benodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 200
R2 200 R1 870
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 870
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 870
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Lange-straat 83, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATgFrJaG1GNtNDhLxB6BJUNS4Fe0HZFIpPESccVP8tpH39lbZlR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 870 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 83 De Lange Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.938045531825 30.834440271164