Mountain View House 35571

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mountain View House 35571 is 'n pragtige vakansiehuis in Fraai Uitsig, 'n bekoorlike toevlug van see, strandmeer en rivier naby Mosselbaai. Die omgewing spog met ongerepte strande sowel as 'n strandmeer wat veilige swem geleenthede bied en is die ideale bestemming vir diegene wat die Tuinroete wil verken.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die slaapkamers het albei 'n en suite-badkamer met 'n uitsig op die berge.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en basiese kookgerei.

Doendinge in die omgewing sluit swem, walviskyk, fietsry, voetslaan, wildkyk, voëlkyk en perdry is.

Slaapplek

'n Bespreking by Mountain View House 35571 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mountain View House 35571 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za