Mountain View Number 24
Opsomming van Resensie
Desiree R - Des 2020
Gemiddeld
Baie lekker rustige atmosfeer.
Pieter B - Nov 2020
Gemiddeld
Die verblyf was baie aangenaam en sentraal geleë. Baie rustige en stil omgewing waar jy kan ontspan.
Zenda - Okt 2019
Gemiddeld
Asemrowend! Vriendelik en gasvry.
Mountain View Number 24's terugvoer
Baie dankie Zenda - jammer oor daardie onbeskibaarheid van parkeerplek vir die sleepwaentjie en ekstra motor. Ons het nie vooraf besef julle sal so iets nodig hê nie. Ek is blyjulle het lekker gebly en veilig gevoel! Kom kuier gerus weer!
groete, Christine
Rie K - Okt 2019
Gemiddeld
Presies wat ons nodig gehad het.
Mountain View Number 24's terugvoer
Baie dankie, Rie, ek is so bly julle het die kuier geniet en dat julle veral die ligging so goed gevind het. Julle is enige tyd weer welkom!!
Groete,
Christine
Louise T - Mei 2019
Gemiddeld
Baie netjies en heeltemal voldoende vir wat ons wou gehad het.
Louw-let F - Apr 2019
Gemiddeld
Net wat jy nodig het!
Vernon & Sue H - Apr 2019
Gemiddeld
Very nice, clean and tidy.
Elizna R - Nov 2018
Gemiddeld
Was heerlik, netjies en veilig.
Mountain View Number 24's terugvoer
Baie dankie Elizna, ek is baie bly julle het lekker gebly. Vertel gerus vir julle vriende! Dis dikwels moeilik om plek te kry wat nie 'n plaas se prys kos nie.
Baie groete,
Christine
Franli D - Aug 2018
Gemiddeld
Ons het baie lekker gebly.
Rika B - Aug 2018
Gemiddeld
Absoluut waarde vir geld/
Erica S - Mei 2018
Gemiddeld
Rustig en veilig.
Mountain View Number 24's terugvoer
Baie dankie Erica,
Ek is bly julle het lekker gebly, kom gerus enige tyd weer. Laat net weet!
Vriendelike groete,
Christine
Braam C - Mei 2018
Gemiddeld
Netjies en perfek vir kort verblyf.
Mountain View Number 24's terugvoer
Baie dankie Braam, ek is regtig bly dat julle die tyd geniet het en dat die woonstel julle beïndruk het. Ons hoop om julle weer terug te sien.
Vriendelike groete
Christine
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rustenburgrylaan 21, Ridgeworth, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom