Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Room

Mountain View Room
Vanaf
Vanaf R650
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Huisreëls

Huisreëls:
1. Klein honde is welkom, maar word nie op die beddens of linne toegelaat nie.
2. Was asb. die skottelgoed en plaas dit in die kombuisie.
3. Los die handdoeke op die relings in die badkamer.
4. Voorkom brande deur die deksel op die braaidrom te plaas.
5. Vullissakke kan in die groot groen drom geplaas word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Kortstraat 405, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwC6MxYsjuxiBgrQjFILkkNvgwzFYQA5fZr8JGfRbHmP4WRC6wm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 405 Kort Street Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 15:00 -34.353482471823 18.832547545113
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem