Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Safari Lodge

Tentekamp

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir Mountain View Safari Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Fikile M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fikile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Beautiful quiet location and very refreshing. Definitely going back in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain View Safari Lodge se terugvoer

So pleased to hear this.
We look forward to having you again!

Mountain View Safari Lodge
Dominique T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique T
Saam met vriende

Fabulous unique experience!

Beautifully clean and well appointed with lovely attention to detail. We had a relaxed and comfortable stay in calm surroundings. Thoroughly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain View Safari Lodge se terugvoer

Thank you so much, Dominique. We have tried very hard to create a relaxing environment away from the busyness of life.

Mountain View Safari Lodge
Reghardt W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reghardt W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustige atmosfeer.

Privaat en stil met niemand wat jou pla nie! As mens die piekniekplekke in Ndlovumzi wil gebruik, vat net 'n 4x4.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thabelo D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabelo D
Saam met vriende

Our stay was beautiful, it was a beautiful experience.

The stay was so nice, peaceful and beautiful. The staff was always available when we needed help; we could contact them at any time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en behoorlik uitgerus. Die buitestort was die kersie op die koek.

Mountain View is 'n lekker plekkie in die bos, ons kon lekker uitrus. Die ronde, klein swembadjie was perfek om af te koel. Hoedspruit was vrek warm gewees! Die ryery tussen Hoedspruit en Mountain View was vir my net te ver.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit was regtig goeie waarde vir geld. Sal net 'n lugreëling ook verkies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik! Die plek is so pragtig! Ons was daar vir die naweek.

Ons is baie dankbaar vir Fanie wat so hulpvaardig was. Die werkers by die hek is tog te vriendelik. Fanie was altyd beskikbaar as ons navraag gehad het. Dit is stil daar. Jy hoor net die dierelewe en dis wat ons vir die naweek wou gehad het. Wees reg om die minster mens like interakasie te hê vir jou reis. Ons het dit net nodig gehad. Die diere loop rondom die tente. Ons het gaan stap en 'n hele paar kameelperde en bosbokkies raakgeloop. 10 uit 10 Ervaring. Die stort is amazing. Die eenheid is amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Plek is netjies en skoon. Fanie het mooi na ons gekyk. Ons voel egter wel dat daar aan sekere dinge aandag kort, braaigereedskap is oud, skoonmaakgoedjies soos sponsie en afveelap, afdrooglappe was ook al oud. Eetgerei kort ook aandag, verder het ons heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V
Gesin met klein kinders

Bosveldprag.

Vir natuurliefhebbers is hierdie die plek om te wees. Ons is gegroet deur kameelperde, blou wildebeeste en bokke met ons aankoms en was dadelik bekoor. Ek het gaan draf op die reservaat se hoofpad - 10km van skoonheid en wild. Die verblyf is 10/10, stort onder die sterre en sit en luister vir die naggeluide in die aand. Bly hier - jy weet jy wil.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en ontspannend.

Rus vir die siel en genoeg wild om te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marjonel V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjonel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Rustige atmosfeer met rivier wat loop in die agtergrond.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frits B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frits B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was in Hoedspruit vir besigheid en het die perfekte wegbreekplek gevind.

Die akkommodasie is vrek slim uitgedink met al die geriewe perfek opgesit. Pragtige uitsig van die swembad af en het self kosmaak baie maklik gemaak. Ons is vriendelik verwelkom en sien uit om menigte kere terug te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie S
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Baie rustig. Vriendelik en gasvry. Sal weer gebruik maak van hulle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

We did enjoy it very much.

It was nice and very clean. Gerhard was very helpful and friendly. Will definitely go back again. We saw a lot of game and it is really nice bushveld area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Ons sal beslis weer teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marco D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very secluded and relaxing. Perfect for a couple getaway.

Had a lovely time and will definitely visit them again - all staff very helpful and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurgens H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Die tent is baie luuks en het alles gehad wat ons nodig gekry het, die privaat swembad was uitstekend om in af te koel op die warm dae. Dit het ons 'n goeie tydjie gevat om tot by ons slaapplek uit te kom vanaf die teerpad, maar die ry was die moeite werd gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lelanie B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was heerlik.

Ons het rustig gebly en ons het goeie diens ontvang van almal. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simonè E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Simonè E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die diens is uitstekend en die plekkie is mooi versorg. Charlotte het ons baie welkom laat voel en dadelik op enige versoek reageer. Hulle sien ons beslis weer!

Mountain View Safari Lodge is uitstekend! Die mense is vriendelik en die ligging geïsoleerd en beeldskoon. Ons sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandri V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Beslis 'n plek om te ontspan en jouself weer te vind. Heerlike plek vir ontspanning. Bosveld uitsig en baie rustige atmosfeer. Mal oor die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezelle R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lezelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks, romanties & knus.

Baie dankie Mountain View Safari Lodge vir ons geskenk vir ons Huweliksherdenking. Julle het ons laat spesiaal voel. Ons aandjie daar was een om te onthou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie T
Gesin met klein kinders

Dit was ’n fantastiese ervaring, die stilte is great.

Fantasties. Die verblyf was skoon en privaat en mens kon lekker net sit en luister na die bosveldgeluide.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 850
R1 850 R1 480
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 850
R1 850 R1 480
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 850
R1 850 R1 480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ndlovumzi Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c1945e17ccbe59242c2d20c776cb4a3f57c1eada061e0595355b3924b2f64ed483d95190ac6f01eefd6addd76afb060ed4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 480 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Ndlovumzi Nature Reserve Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.322029957088 30.777367750016
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem