Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Safari Lodge

Tentekamp
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ndlovumzi Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 850 R1 480 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mountain View Safari Lodge is in die Ndlovumzi Natuurreservaat, 35 km buite Hoedspruit. Die lodge is in privaat besit en is op 'n 21 hektaar-perseel diep in die Afrikabos in die Olifantsrivier-bewarea.

Mountain View het 2 privaat kamp-areas met tente, wat gaste toelaat om 'n gevoel van privaatheid en eksklusiwiteit te geniet. Albei tente word deur sonkrag aangedryf en is in die laeveldbos sonder heinings. Albei tente bied 'n uitsig op die berg.

Gaste kan op die stoep ontspan terwyl hulle oor die pragtige Suid-Afrikaanse laeveld uitkyk, in hul eie plonspoel ontspan of selfs rondloop en die bos verken. Die Leadwood Family Tent is geskik vir 'n gesin van 4 of 2 paartjies wat saam reis. Die Luxury Double Corkwood Tent is 'n kleiner, intieme kamp wat spesiaal geskep is vir 2 gaste.

Elke tent het 'n funksionele kombuis met 'n yskas, kookplaat, 'n sitkamer, eet- en sitarea, buitestort, 'n kaggel en braaigeriewe. Onderdakparkeerplek is ook beskikbaar.

Ndlovumzi Natuurreservaat is bekend vir wild soos waterbokke, koedoes, njalas, impalas, sebras, kameelperde, wildebeeste, bosbokke, duikers en ander spesies. Die reservaat het 'n ryk voëllewe, asook nagwild soos sivetkatte, muskeljaatkatte, ratels, ystervarke, aardvarke en selfs rooikatte. Ndlovumzi-paaie is ideaal vir bergfietsry, draf en stap terwyl jy die wild in 'n ongerepte omgewing geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir Mountain View Safari Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 3

Ligging

  • Ndlovumzi Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Mountain View Safari Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 850
R1 850 R1 480
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 850
R1 850 R1 480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ndlovumzi Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c1945e17ccbe59242c2d20c776cb4a3f57c1eada061e0595355b3924b2f64ed483d95190ac6f01eefd6addd76afb060ed4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 480 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Ndlovumzi Nature Reserve Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.322029957088 30.777367750016
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem