Voëlklip Akkommodasie by Mountain View Villa | LekkeSlaap
+21

Mountain View Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Straat 178, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R15 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Hierdie pragtige vakansiehuis is in die hartjie van Voëlklip, 'n rustige woonbuurt in Hermanus, geleë. Die huis is net 'n entjie van die strand, restaurante en gholflandgoedere af.

Mountain View Villa het slaapplek vir 14 gaste in 6 ruim, smaakvolle slaapkamers en 'n eenslaapkamerwoonstel. Daar is 3 slaapkamers met koninggrootte-beddens en 2 slaapkamers met driekwartbeddens. Die sesde slaapkamer is ideaal vir kinders en het 2 stapelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die oopplan-woonstelletjie het 'n dubbelslaapbank en 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, Nespresso-koffiemasjien (gaste moet asb. hul eie koffiekapsules saambring), mikrogolfoond en kooktoebehore. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër en strykgeriewe. Die huis het 'n binne- en buitebraai, pragtige swembad, WiFi, TV, DStv, klankstelsel, 'n sentrale musiekstelsel en veilige parkeerplek.

Daar is n daaglikse skoonmaakdiens beskikbaar teen 'n ekstra koste van R300 per dag ekstra indien verlang vir spesifieke dae. Reëlings moet asb. met die huiseienaar getref word en in kontant betaal word.

Gaste kan swem, visvang, seekajakvaart, walviskyk, bootry, perdry, gholfspeel, uiteet, voetslaan en wynproetoere doen.

Slaapplek

’n Bespreking by Mountain View Villa sluit in:

Slaapsaalbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
4 xSlaapsaalbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 9de Straat 178, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R15 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf R15 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Straat 178, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU1MmQ3MjcxLTZmNzctNGE3OS04YTVlLWE0MGJmMGQ3NTdiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R15 000  per nag (plek vir 10) 178 9th Street Voelklip 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -34.41018253682 19.286195933819
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za