LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mountain View Vineyards | LekkeSlaap
+39

Mountain View Vineyards

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Agterkliphoogte, Mountain View Vineyards, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 800 per nag (vir 10 persone)

Beskrywing

Mountainview is 'n wynplaas in Agterkliphoogte naby Robertson, en bied 'n rustige wegbreek aan 'n gesin of 'n groep vriende. Berge omring die plaas, en gaste kan 'n wye verskeidenheid kleinwild soos ystervarke, visarende en rooikatte sien.

Chardonnay is 'n privaat, dubbelverdiepinghuis met 'n aparte ingang. Dit beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir tot 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer en deure wat oopmaak sodat gaste die uitsig kan geniet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met gehaltelinne, en die boonste slaapkamer het 2 koningingrootte-beddens en 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer.

Die oopplan-kombuis is toegerus met alles wat gaste benodig vir sorgvrye selfsorgverblyf, insluitend wasgoedgeriewe.

Die ruim leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, 'n swembad en 'n patio wat oor die wingerd uitkyk.

Die plaas word omring deur reuse bome en bied 'n pragtige uitsig op die berge. Dit is ideaal vir bergfietsryers en velddrawwers.

Mountainview is sowat 50 km van Robertson dorp af en gaste kan die plaas, die berge in die omtrek en die roetes op die plaas verken. Swem gerus in die kristalhelder rotspoel vol vars bergwater of stap die heuwel uit om inheemse rotskuns te bewonder. Kom geniet 'n glasie wyn hier by ons terwyl jy die asemrowende sonsondergange geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Mountain View Vineyards sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 6 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Agterkliphoogte, Mountain View Vineyards, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boland Wes-Kaap
Vanaf R4 800
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R4 800
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Agterkliphoogte, Mountain View Vineyards, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3WZZAnmwCZrOPfeqaBauAQc0t3NHzZQCKTP2M95uwGbMJwEpe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 800  per nag (vir 10 persone) Agterkliphoogte Mountain View Vineyards 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -33.967119444444 19.583741666667
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!