LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nassau Self Catering | LekkeSlaap
+25

Nassau Self Catering

Nassau Selfsorg 2
Vanaf
Vanaf R550
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Nassau Selfsorg is 'n gerieflike selfsorgeenheid met slaapplek vir 2 gaste in Stellenberg en bied 'n lieflike berg-uitsig. Dié eenheid het 'n private ingang met trappe. Dit is een vertrek met Slaapkamer (dubbelbed), badkamer en kombuisarea. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kombuis-area is met 'n tweeplaatstofie, braaipan, mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die kamer het 'n TV, en gratis WiFi geriewe. Vir diegene wat werk het om te doen is daar 'n studeertafel in die kamer. 'n Skoonmaak- en wasgoeddiens is op versoek beskikbaar. Nassau Self Catering is 'n kort 500 m van 'n klein winkelsentrum. 3 km vanaf Tygervallei-inkopiesentrum, 5 km vanaf Cape Gate Mall en 28 km vanaf die V&A Waterfront.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Skoonmaakdiens op weeksdae.

Huisreëls

- Tariewe sluit selfsorg in. - Wasgoeddienste is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Nassau Selfsorg 1
Vanaf
Vanaf R620
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Nassau Selfsorg 1 is 'n gerieflike selfsorg-eenheid met slaapplek vir 2 gaste in Stellenberg en bied 'n lieflike berg-uitsig. Dié eenheid het 'n private ingang met trappe. Daar is lugversorging, 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n private badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstofie, oond, mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die eenheid het 'n TV, WiFi en geriewe vir diegene wat werk het om te doen. 'n Skoonmaak- en wasgoeddiens is op versoek beskikbaar. Troeteldiere is welkom indien daar vooraf gereël word. Nassau Self Catering is 3 km vanaf Tygervallei inkopiesentrum, 5 km vanaf Cape Gate Mall en 28 km vanaf die V&A Waterfront.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Skoonmaakdiens op weeksdae.

Huisreëls

- Tariewe sluit selfsorg in. - Wasgoeddienste is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nassausingel 26, Stellenberg, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1yM1hAqbp2X5SKZG4MFVn68GhvBuVIaovUciZP6zSnZ2COBiDp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag(plek vir 2) 22 5 1 5 26 Nassau Crecent Stellenberg 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.86838 18.65659
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!