LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mountainview Cottage | LekkeSlaap
+10

Mountainview Cottage

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterford-sirkel 44, Kirstenhof, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Mountainview Cottage is in die boomryke woonbuurt, Kirstenhof, met uitsigte op die berge en Elephants Eye geleë. Die kothuis is in 'n klein, ommuurde, privaat tuin met 'n swembad geleë.

Die eenheid het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kothuis beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser word ook voorsien. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het 2 gemaklike rusbanke.

Die eenheid het veilige parkeerplek agter hekke en 'n alarm met gewapende reaksie.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Mountainview Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Waterford-sirkel 44, Kirstenhof, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountainview Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterford-sirkel 44, Kirstenhof, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRhODY4NmU4LTY1YjAtNDcxZS05ZjdiLTU0YzZlMzZhOTc5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 44 Waterford Circle Kirstenhof 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.076714432849 18.453124373016
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!