LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mountjoy Guest Lodge | LekkeSlaap
+23

Mountjoy Guest Lodge

  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crown-weg 12, St Michaels-on-Sea, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R620 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Mountjoy Guest Lodge is 'n B&B in St Michaels-on-Sea. Die lodge se ideale ligging is net 150 m vanaf die strand en 'n motorrit ver vanaf ander besienswaardighede in die Margate-omgewing.

Verblyf by Mountjoy Guest Lodge beskik oor 9 kamers. Dié kamers het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en elke kamer het 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n plafonwaaier, TV en 'n ketel in elke kamer. Ontbyt word in die eetkamer bedien.

Die gastehuis het 'n gelisensieerde kroeg, 'n swembad vir grootmense en kinders en parkeerplek op die perseel. Mountjoy Guest Lodge is naby verskeie restaurante, Uvongo Parkrun en slegs 'n motorrit vanaf Shelley Centre, Uvongo en Margate se hoofstrand om 'n paar besienswaardighede te noem.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 23 resensies vir Mountjoy Guest Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Crown-weg 12, St Michaels-on-Sea, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Mountjoy Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R620
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R620
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crown-weg 12, St Michaels-on-Sea, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdMuTffk6ZaN8a9VCrn2SyzXbpvkMmHOJidYCAyOhFPYplFKXZy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 12 Crown Road St Michaels-on-Sea 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-23:00 10:00 -30.823610830451 30.402486076057
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!