LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mountjoy Guest Lodge | LekkeSlaap
+23

Mountjoy Guest Lodge

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 23 resensies vir Mountjoy Guest Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Sarah A - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah A
Besigheidsreis

Delightful.

My upstairs room had sunrise and sunset views of the sea. The room was simply but adequately furnished. Mountjoy is well located, very close to the beach and the fabulous C-Bali Restaurant, I'll be back!

Mountjoy Guest Lodge's terugvoer

Hi Sarah,
Thank you so much for taking the time to give us such a wonderful review and rating.
We are so pleased to see you enjoyed your stay with us.
We loved having you and look forward to the opportunity to welcome you again.
Thank you for your business and support, have a wonderful week further, and take good care.
Kind regards from all of us here at the Mountjoy Team.

Mountjoy Guest Lodge
Richard A - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Suited us well.

Accommodation, cost, convenience were all good.

Mountjoy Guest Lodge's terugvoer

Hi Richard
Thank you for taking the time to give us such an awesome review and rating.
We are very pleased to see you enjoyed your stay and felt we met your needs.
Thank you for your support and we hope to welcome you back in the future.
Kind regards from all of us here at the Mountjoy Guest Lodge

Mountjoy Guest Lodge
Andrew S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable room in a delightful environment.

Room was spacious and well fitted, with a "back door" opening into a little garden. Very pleasant and restful.

Mountjoy Guest Lodge's terugvoer

Thank you so much for taking the time to give us such a wonderful review and rating.
We are so pleased to see you enjoyed your stay and we thank you for your support.
We hope to welcome you again in the future.

Mountjoy Guest Lodge
Nic V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nic V
Saam met vriende

Baie gerieflik, naby strand en besighede.

Die enkel kamers kan gerus voorsien word met 'n klein yskas of vrieskas, veral in die somer tye. Die bad in die enkelkamers kan vervang word met storte om water te spaar. Was 'n gesukkel sonder water, maar kan nie die gastehuis blameer nie.

Mountjoy Guest Lodge's terugvoer

Hi Nic,
Baie dankie vir jou positiewe en vriendelike terugvoer en weereens jamer oor die ongerief tydens die water kwessie wat buite ons beheer was.
Ons het alreeds sommige van ons kamers omskep met storte inpleks van baddens so ons kyk definief daarna. Wat yskassies betref spesifiseer ons dat ons nie selfsorg geriewe voorsien nie en aangesien ons gelisensieer is verkoop ons wel kooldranke en drankies. Ons probeer ons tariewe so laag as moontlik hou ( geen prysverhoging in 4 jaar!!!) en dus kyk altyd hoe ons ons kostest teen ons inkomste in balaans kan hou.
Was so lekker om julle by ons te kon he en julle te ontmoet en sien uit daarna om julle weereens te kan verwelkom
Mag julle veilig en gesond bly in 2021.
Vriendelike groete,
Van ons almal by Mountjoy

Mountjoy Guest Lodge
Lettie V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lettie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry.

Heerlike ontbyt, baie gasvry en behulpsaam.

Mountjoy Guest Lodge's terugvoer

Hi Lettie,
Baie dankie vir jou positiewe en vriendelike terugvoer wat baie waardeer word!
Was so lekker om julle by ons te kon he en julle te ontmoet en sien uit daarna om julle weereens te kan verwelkom
Mag julle veilig en gesond bly in 2021.
Vriendelike groete,
Van ons almal by Mountjoy

Mountjoy Guest Lodge
Karen D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D
Enkelreisiger

Beste waarde vir die prys.

Skoon, netjies en vriendelike diens. Groot ontbyt ingesluit. Goeie ligging. Binne loopafstand na restaurante en strand. Ek kan Mountjoy sterk aanbeveel.

Mountjoy Guest Lodge's terugvoer

Goeie middag Karen,
Baie dankie vir jou wonderlike en positiewe terugvoer. Ons is baie bly dat jy jou verblyf by ons so geniet het en sien uit om jou gou weer te verwelkom.
Vriendelike groete van ons by Mountjoy

Mountjoy Guest Lodge
Braam B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet, dankie.

Ontvangs goed, oggendete uitstekend, kamers baie netjies. Parkering goed. Bed se matras te hard vir iemand met rugprobleme. Monteer 'n klokkie vir gaste wat eerste keer inboek.

Mountjoy Guest Lodge's terugvoer

Hi Braam,
Thank you for taking the time to give us feedback about your stay. We are pleased to see you were happy and enjoyed your visit.
Apologies for your discomfort. We are in the process of upgrading amenities as we slowly recover from the devastation of the lockdown this year. We also encourage you to give our Standard and Upgraded Rooms a try next time for a more enhanced experience in comparison to our Economy Rooms.
With regards to the bell, all our contact numbers are clearly displayed at the entrance for guests to contact us when they have arrived. We find this more practical than a bell as load shedding as well as our coastal are corrosive and not conducive for devices such as this. We keep this entrance locked for security purposes.
We thank you greatly for your support and hope to welcome you again in the future.
Take care and have a happy festive season.
Kind regards from all of us here at the Mountjoy Guest Lodge

Mountjoy Guest Lodge
Warren K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was my best experience ever being accommodate by the guess lodge.

Would love to visit soon.

Mountjoy Guest Lodge's terugvoer

Hi Warren,
Thank you for your wonderful review and rating. We are so pleased to see that you had a great experience with us. Thank you so much for your support and positive feedback.
We hope to welcome you again in the future.
Kind regards, from all of us here at the Mountjoy Guest Lodge.

Mountjoy Guest Lodge
Cheryl C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very pleasant stay.

Safety, the wooden steps are quiet slippery when it rains. Establishment should think of having concrete steps instead, especially for the older visitors.

Mountjoy Guest Lodge's terugvoer

Hi Cheyl,
Thank you for your wonderful rating and review. We are so pleased to see you have enjoyed your stay with us. Please consider 1 of our ground floor rooms in the future and thank you for your recommendation. Thank you for your support.
We hope to welcome you again in the future.
Kind regards, from all of us here at the Mountjoy Guest Lodge.

Mountjoy Guest Lodge
Melanie V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Melanie V
Gesin met klein kinders

Ontevrede.

Eienaar glad nie tegemoetkomend teenoor gaste nie, die gasvrou is wel vriendelik en behulpsaam gewees.

Mountjoy Guest Lodge's terugvoer

Hi Melanie
We hope you are well and thank you for your review and rating.
Before guests book with us, they are able to see all relevant info about our accommodation, facilities and services provided so that guests have the choice to book with us if our accommodation meets their needs.
You approached the owner for a refund because you thought our accommodation was self-catering and you felt the area was too busy during the December holidays. We by no means advertise as self-catering and put pictures of our rooms up so guests can see exactly what they are getting when booking with us. We feel it is the responsibility of the guests to ensure that our accommodation is suitable for them before making a booking. In addition, more info about our accommodation was sent to you via email once your booking was finalised. We are not sure how much more clear we could have made it that we are not self-catering and what to expect here at Mountjoy.
The period you booked for was between Christmas and New Year which is the busiest time of the year at holiday destinations and on top of this would not be able to grant you a refund as we had held this room for you during this peak season. You were made aware that no refunds are granted on early departures as we as a business would then loose out as a result.
We hope you have a great 2020 and wish you all the best.
Kind regards from all of us here at the Mountjoy Guest Lodge

Mountjoy Guest Lodge
David B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
David B
Saam met vriende

Die verblyf daar het 'n suur smaak in my mond gelaat as gevolg van swak ontvangs en behandeling sowel as die probleme om by die kamer uit te kom.

Ek het 'n klagtelys deurgestuur na die webtuiste en die antwoord van die bestuur was dat ek hulle sleg behandel het - feit is egter dat ek geïrriteer geword het nadat hulle ons sleg behandel het - dit was duidelik moeite vir hulle om ons te ontvang: Hulle was duidelik geïrriteer omdat hulle eerstens na die ontvangstoonbank moes kom – toe was die man al ongeskik met my omdat ek glo nie die regte prosedure gevolg het met die “klokkie” nie – daar staan lui die klokkie, maar daar is nie ’n klokkie nie. Toe ek die “huistelefoon” gebruik hoor ek niks – maar toe kom die man en sê vir my ek moet die telefoon gebruik en luister. Dis net daar dat ek my begin vererg het – geen welkomwoord nie – ek word sommer dadelik aangeval (terloops my neef was saam met my en kan dit bevestig). Omdat ek moes vra oor die warm water – hulle het dit eers aangesit toe ons aankom, later was daar beurtkrag en toe ek vra word ek vertel ek moet net wag! Die hek na die parkering se paneel is in totale duister en ek kon nie in die reën die nommers mooi sien nie – toe ek bel en vra dat hulle asb. die hek vir my moet oopmaak word ek onbeskof vertel ek moet die regte kode insit (twee keer) my neef moes toe help. Die parkeerarea is ook pikdonker en ons moes in die reën ons pad na die kamer probeer vind – geen aanwysings of beligting nie. En dan die ongelooflike steil trap in die reën - glad en gevaarlik.

Norma H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norma H
Saam met vriende

Mountjoy is well kept and clean, situated close to the beach and I would recommend it.

There are stairs going to the rooms upstairs, so when I book next time it will be a room downstairs. One can take a lovely stroll down to the beach which is very close to the guest house. It was a lovely stay, most enjoyable.

Mountjoy Guest Lodge's terugvoer

Hi Norma,
Thank you for your wonderful review and rating.
We are so pleased that you enjoyed your stay with us and thank you very much for your support.
We hope to welcome you again in the future.
Kind regards from all of us here at the Mountjoy Guest Lodge.

Mountjoy Guest Lodge
Vanessa S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Die diens en verblyf was lekker gewees.

Mountjoy Guest Lodge's terugvoer

Baie dankie Vanessa vir jou uitsonderlike review! Dankie dat jy die tyd geneem het vir dit. Dit was lekker om julle by ons te kan verwelkom en ons sien uit daarna om jou weer te sien. Wonderlike naweek vir julle!

Mountjoy Guest Lodge
Rita V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita V
Enkelreisiger

Waarde vir jou geld.

Skoon en netjies. Stewige ontbyt.

Mountjoy Guest Lodge's terugvoer

Dear Rita,

Thank you so much for your wonderful review and rating. We appreciate you taking the time to do so.

We are very pleased to hear that you had a great stay with us and enjoyed the breakfast.

We hope to welcome you again in the future.

Kind regards,
From all of us here at the Mountjoy Guest Lodge.

Mountjoy Guest Lodge
Lilian N - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilian N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceeded our expectations.

We were pleasantly surprised at the size, comfort and cleanliness of the room. Only wanting a bed to sleep in, the budget room's price was perfect and the breakfast was super.

Mountjoy Guest Lodge's terugvoer

Hi Lilian,

Thank you so much for taking the time to give us such a wonderful review and rating. We are pleased to hear that you had a great stay with us. We loved having you and hope to welcome you again in the future.

Kind regards,
From all of us here at the Mountjoy Guest Lodge

Mountjoy Guest Lodge
Andrew N - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew N

Vriendelike diens.

Ons was vriendelik ontvang en die kamers was in puik toestand. Lekker atmosfeer.

Mountjoy Guest Lodge's terugvoer

Hi Andrew,

Thank you so much for your wonderful review and rating! We are so pleased to hear that you enjoyed your stay with us. We loved having you!
We hope to welcome you again in the future.

Kind regard from all of us here at the Mountjoy Guest Lodge

Mountjoy Guest Lodge
Anne-marie B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil en lugverkoeling het baie gehelp en natuurlik die ontbyt was heerlik gewees.

Ons het baie lekker gebly en sal dit definitief aan enigeen aanbeveel. Ons sal weer soontoe gaan, dit is veilig en skoon en dit is loop afstand van die strand en restaurant en ook nie ver van al die winkels af nie. Ons het dit baie geniet. Dankie vir jul gasvryheid en vriendelik.

Mountjoy Guest Lodge's terugvoer

Dear Anne-Marie,

Thank you for your wonderful review and rating. We are so pleased to hear that you enjoyed your stay with us. We loved having you and hope to welcome you again in the future.

Kind regards,
From all of us at the Mountjoy Guest Lodge

Mountjoy Guest Lodge
Susan V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Enkelreisiger

Fantasties.

Groot gerieflike kamers in veilige en rustig omgewing. Veilige parkering weg van straat met vriendelike personeel.

Mountjoy Guest Lodge's terugvoer

Dear Susan,

Thank you so much for your wonderful review and rating. We are so pleased to hear that you enjoyed your stay with us! We hope to get the pleasure of welcoming you again in the future.

Kind regards from all of us here at the Mountjoy Guest Lodge.

Mountjoy Guest Lodge
Semone F - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Semone F
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a pleasant stay at Mountjoy. Value for money.

I would recommend Mountjoy to friends. Just a walk away from the beach and comfortable accommodation.

Mountjoy Guest Lodge's terugvoer

Dear Semone, thank you so much for your great review and rating. We are so glad to hear you enjoyed your stay with us. We hope to welcome you again in the future. Kind regards from all of us here at the Mountjoy Guest Lodge.

Mountjoy Guest Lodge
Shawn D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn D
Enkelreisiger

Fantasties baie lekker met ‘n great atmosfeer

Die kamer was baie mooi uitgelê. Sal miskien net aanbeveel dat daar kragpunte langs die bed is en miskien net ‘n klein bar fridge vir ‘n boksie melk of so. Andersins, geen klagtes nie. Great mense en great plek. Weereens, baie dankie.

Mountjoy Guest Lodge's terugvoer

Dear Shawn,

Thank you for your review and rating. We are so happy to hear that you enjoyed your stay with us. We have noted your comments and will do all we can to improve in the future.

Please visit again soon!

Kind regards,
All of us here at Mountjoy Guest Lodge

Mountjoy Guest Lodge
Leandra K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leandra K

The staff was friendly and the B&B is in walking distance of the beach.

I would recommend Mountjoy to my friends. The staff is friendly. The beach is in walking distance and the restaurant C-Bali is also in walking distance.

Mountjoy Guest Lodge's terugvoer

Hi Leandra,
Thank you so much for your rating and review. We are so happy to hear that you enjoyed your stay with us, we loved having you and your mom. We hope to see you again soon. Keep well.
Kind regards,
From all of us here at the Mountjoy Guest Lodge.

Mountjoy Guest Lodge
Toni N - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toni N
Besigheidsreis

Netjies and goed uiteengesit.

Dit was lekker, gerieflik en die ontbyt was heerlik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Neat and well presented.

It was nice and cosy and breakfast was awesome.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Mountjoy Guest Lodge's terugvoer

Hi Toni,
Thank you so much for your great review and rating.
We are so pleased that you enjoyed your stay with us. We really loved having you.
We hope to welcome you again in the future.
Kind regards,
From all of us here at the Mountjoy Guest Lodge.

Mountjoy Guest Lodge
Madeleine D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine D
Enkelreisiger

The people were extremely friendly and helpful and made my stay very pleasant.

I lost both my parents earlier this year in very quick succession and at Mount Joy was just what I needed. A nice and quiet and quaint setting with the friendliest people that made me feel right at home so I could start healing and recharging my batteries.

Mountjoy Guest Lodge's terugvoer

Hi Madeleine,
Thank you for your wonderful review. We are so pleased that you enjoyed your stay with us. We are very sorry to hear of your immense loss, but we are glad you were able to get some peace and quiet here at the Mountjoy Guest Lodge. We hope to see you again in the future. All the best on your healing journey.
Kind regards
From all of us on the Mountjoy Team

Mountjoy Guest Lodge
Vanaf R620
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R620
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R620
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crown-weg 12, St Michaels-on-Sea, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdMuTffk6ZaN8a9VCrn2SyzXbpvkMmHOJidYCAyOhFPYplFKXZy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 12 Crown Road St Michaels-on-Sea 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-23:00 10:00 -30.823610830451 30.402486076057
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!