LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mountjoy Guest Lodge | LekkeSlaap
+23

Mountjoy Guest Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Ekonomie Kamer 2: Boonste verdieping 2 enkelbeddens
B&B
Ekonomie Kamer 23: Grondvloer Gesin
B&B
Standaard Kamer 30: Boonste verdieping Dubbelbed
B&B
Standaard Kamer 26: Boonste verdieping Gesin
B&B
Opgegradeerde Kamer 18: Grondvloer Gesin
B&B
Opgegradeerde Kamer 20: Dubbelbed
B&B
Opgegradeerde Kamer 36: Enkelbeddens
B&B
Nr. 19 Opgegradeerde Kamer: Gesin 2
B&B
nr. 35 Opgegradeerde Kamer: 2 Enkelbeddens
B&B
Huisreëls

Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 2 jaar se verblyf is gratis.
- Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Die lodge se reëls en ander goed om van kennis te neem:
- Rook in die kamers is verbode.
- Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Die bestuur by die lodge vereis dat gaste mekaar respekteer.
- Die lodge is in 'n woonbuurt geleë so geen geraas na 22:00 en voor 7:00 word toegelaat nie.
- Neem asb. kennis dat daar geen selfsorggeriewe of yskaste is nie en die voorbereiding van kos in die kamers word nie toegelaat nie.
- Alle linne word voorsien, maar gaste word versoek om hul eie handdoeke, hangers en ekstra komberse saam te bring vir die koeler maande.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R620
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R620
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R620
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crown-weg 12, St Michaels-on-Sea, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdMuTffk6ZaN8a9VCrn2SyzXbpvkMmHOJidYCAyOhFPYplFKXZy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 12 Crown Road St Michaels-on-Sea 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-23:00 10:00 -30.823610830451 30.402486076057
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!